Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Feet

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 85, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happy Feet is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die kusdorpie Yzerfontein. Die huis is geleë in Pearl Bay en is loopafstand vanaf die see.

Dié ruim huis bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort en hoekbad, en bied toegang tot 'n beskutte balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n volledige badkamer. Elke slaapkamer het 'n see-uitsig en skuifdeure wat na buite lei. Daar is ook 'n derde badkamer met 'n toilet en wasbak.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n binnebraai op die boonste verdieping. Daar is 'n Lapa met braaigeriewe wat aan 'n groen strook grens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Die ruim leefarea lei na 'n houtdek met 180º-uitsigte oor die see, vanwaar gaste die gewilde Weskus-sonsondergange kan geniet. 'n TV met DStv, is beskikbaar in die sitkamer.

Happy Feet is 'n gerieflike vakansiehuis, gemik op die gesin wat loopafstand vanaf die strand wil wees. Daar is verskillende houtdekke met see- en berg-uitsigte, en die huis verskaf 'n ontspanne atmosfeer, met alle moderne geriewe byderhand.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Feet sluit in:

Kindermatras vir 1 Kinderbed vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbed vir 2
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Happy Feet
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 85, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Feet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 85, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9613d8c5677e50124645ce29727ba4ce2e0d38bb5dd67414e4e08bb8998879ef9ef5a38aff403cf26507def3b2ec169f6351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 85 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3605644 18.1598352