Happy Home Imhoffs Gift
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mei 2022 tot 25 Mei 2023 gemaak.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-sirkel 10, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R516R413 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Happy Home Imhoff's Gift is in Kommetjie, 'n stil kuswoonbuurt van Kaapstad in die Wes-Kaap. Hierdie plattelandse buurt is aan die Westelike-Skiereiland van die Kaap en spog met gewilde toeristebesienswaardighede soos Imhoff Farm, Slangkop-vuurtoring en Langstrand.
Verblyf beskik oor 4 eenhede wat geskik is vir 10 gaste. Die eenhede is Protea-suite kamer 1, Cherry Blossom-suite kamer 2, Fynbos standaardkamer and Magnolia standaardkamer. Protea-suite kamer 1 is op die eersteverdieping en is geskik vir 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die aangrensende kamer het 'n dubbelkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, hoekbad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriee, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Cherry Blossom-suite kamer 2 is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Fynbos standaardkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
Magnolia standaardkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, maar hulle mag nie op die beddens slaap nie.
Happy Home Imhoffs Gift bied 'n uitsig oor Noordhoek se vleiland en dit is 'n kort entjie se stap vanaf die oewer van die strandmeer, met Chapmanspiek en die Noordhoekberge in die agtergrond. Die eiendom is 2 km vanaf Kommetjie, 4 km vanaf Long Beach Mall, 7 km vanaf Vishoek en 7 km vanaf Simonstad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Egret-sirkel 10, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Home Imhoffs Gift het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-sirkel 10, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom