LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Lands B&B | LekkeSlaap
+14

Happy Lands B&B

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect Pad, , Addo, 6107, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie in Addo.

Elkeen 6 van ons gastekamers het hul eie geriewe en 'n privaat ingang, plafonwaaier, 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat patio, yskas in die kamer en ons bied volledige skoonmaakdienste.

Van ons ander geriewe sluit 'n swembad, haardroërs op versoek, bespreking van wildritte, wasgoeddiens, internet-toegang, veilige parkeerplek op die perseel, en toere na die sitrusfabriek op versoek in. Aandete word op versoek voorgesit en kinders is welkom.

Ervaar ware Suid-Afrikaanse gasvryheid op 'n werkende sitrusplaas. Geniet 'n stywe ontbyt op die veranda wat oor die pragtige tuin met welige struike uitkyk. Proe van Nita se tuisgemaakte konfyte en ingelegde vrugte en vars uitgedrukte lemoensap gedurende sitrusseisoen. Aandete is op versoek beskikbaar. Nita bederf graag haar gaste met haar tuisgemaakte maaltye en gebruik slegs vars groente, vrugte en kruie van haar kruietuin. Geniet 'n genotvolle aand om die etenstafel saam met gesellige medegaste. Anders kan jy 'n tradisionele braai en potjie om die vuur onder 'n helder Afrika-sterrehemel op warm somersaande geniet.

Gaste word aangemoedig om op die plaas rond te stap en die plattelandse lewe te geniet. Vir die minder energieke gaste is daar die swembad waar jy 'n dag op die sonstoele kan geniet tussen wildritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Happy Lands B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Prospect Pad, , Addo, 6107, Oos-Kaap
  • Gaste dink Happy Lands B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect Pad, , Addo, 6107, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNjJkZGUyLWYxZGUtNDVjMy1hMjM0LTk4MDY2YjNlNmQ1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Prospect Road Summerville 6107 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.477649 25.597154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!