Sunny Central Apartment - 11 The Shades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunny Central Apartment - 11 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die hartjie van Umhlanga. Dié woonstel is informeel versier en is stapafstand van Umhlanga se swemstrand af.

Die woonstel het lugversorging en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolf. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en dié kamer lei na die stoepie met ’n Weber-braai.

Die kompleks het 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai-area, en gaste wat die woonstel bespreek het toegang tot 2 veilige parkeerplekke. 'n Sekuriteitswag is 24 uur van die dag aan diens by die hoofhek en die kompleks is lekker naby restaurante, kroeë en supermarkte.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunny Central Apartment - 11 The Shades sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny Central Apartment - 11 The Shades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false