Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Times Leisure Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Times Leisure Retreat bied selfsorgverblyf wat net 'n paar minute se ry vanaf die hoofstrand in Scottburgh geleë is.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Daaar is ook gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die pragtige nuut-opgeknapte kothuis het sy eie ingang en veilige parkeerplek. Hierdie kothuis bestaan ​​uit 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n groot stort, wasbak, toilet en lieflike hoekbad. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en 'n elektriese oond toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Happy Times Leisure Retreat is 5 minute vanaf alle winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die dorp geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik, mikrovliegtuig-vlugte en branderplankrylesse in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Happy Times Leisure Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Ligging

  • Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Happy Times Leisure Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARbuYbwSWNvzKNdUaVNhN9k4Df6uf6mIYsxobTUvEuYSNiKiDap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.2715375 30.7564054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem