Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour House 25

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Harbour House 25
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esti J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J
Saam met vriende

Droom wegbreekhuis.

Ek het my 21ste daar gehou en al wat ek kan sê is, wow! Die huis was perfek en is perfek vir enige iemand as 'n familieplek, vir verjaarsdag of selfs net vir rustig wees. Ongelooflik mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, wonderlik!

Die uitsig was fantasties. Alles wat jy nodig het om jou vakansie so gerieflik moontlik te maak, was daar. Die feit dat ons nie deur loadshedding geraak is nie was 'n groot pluspunt. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vylesca S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vylesca S
Gesin met tieners

It was amazing.

It was very welcoming. On each bed there was chocolate sweets and extra blankets. They also gave ice, salt, pepper, coffee, milk, tea, cleaning stuff, shampoo, body wash, etc. It was worth it to rent Harbour House 25.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie K
Saam met vriende

Fantasies en goeie ligging.

Gedurende die kragonderbreking was al ons ligte nog aan. Dit was vir ons baie verassend. Baie dankie dit was 'n aangename verblyf in Harbour House 25.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda S
Saam met vriende

Heerlike naweek.

Sal beslis weer teruggaan. Dit was 'n fantastiese naweek. Die ligging van die huis is perfek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met vriende

Fantasties.

Alles was perfek, ons kan nie genoeg praat oor die wonderlike tyd wat ons daar gehad het nie. Eienaar van huis is baie vriendelik en aangenaam. Sal definitief die plek aanraai en weer boek. Baie dankie Elmare vir 'n fantastiese naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Gesin met klein kinders

Huis is perfek vir ontspan, goed geleë en die kinders kan lekker speel op die groot grasperk.

Die huis het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold E
Gesin met klein kinders

Verkwikkende vakansieverblyf.

Netjies en goed ingerigte verblyf. Mooi see-uitsigte en die swemstrand en hawe is net 'n hanetreetjie vêr.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A
Gesin met klein kinders

Ons het Harbour House 25 baie geniet.

Dit is 'n goed toegeruste, skoon en netjiese huis met 'n pragtige uitsig (waar jy die see kan sien en hoor). Dit is ook veilig vir die kinders om buite op die grasperk te speel. Ons het lekker gebly en sal gou weer gaan, en ook aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V

Die huis is pragtig. Baie gerieflik, alles wat nodig is en meer om verblyf baie aangenaam te maak. Beddens en beddegoed baie netjies en smaakvol.

Die huis se ligging is fantasties. Die groot kuierstoep op die boonste vlak is ruim, lekker groot tafel en stoele, gemaklike banke. Alles van die beste. Sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine S

Very relaxing weekend away!

Harbour house has everything you need even had a potjie pot which we were amped about since we realized on arrival we had forgotten ours at home. Really enjoyed our time here. Awesome time was had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 300
R3 300 R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf417ff355f57266e1455c1dfcb392cd962b3eb9c3eca156350e043012febbda7831752463300b196df46451f42971dd45330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 25 Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8007143 20.0565428