Gordonsbaai Akkommodasie by Harbour View Lodge | LekkeSlaap
+56

Harbour View Lodge

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 24, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 198 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Harbour View Lodge is 'n bekoorlike B&B wat teen die hange van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Dit is ook naby ander geriewe.

Verblyf in Harbour View Lodge het 6 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. 5 van hierdie kamers het koningingrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet. Die gesinskamer het 'n ekstra enkelbed. Sommige kamers het 'n privaat balkon met 'n ongelooflike uitsig. Daar is mooi uitsigte vanaf jou bed. Gaste het toegang tot die sitkamer en eetkamer op die boonste verdieping met TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer bedien. Laat weet ons asb. van enige dieetvoorkeure (ekstra kostes sal betrokke wees). Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en Harbour View Lodge is naby die strand, winkelsentrums en ander besienswaardighede. Gaste kan in seisoen walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Harbour View Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Suikerbossierylaan 24, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 198
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 198
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 24, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnvTYIxqrdEpS1MDpL4o5yR2JepAncjjboFXvWiD0Ibh7yW3Gay?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 198  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 24 Suikerbossie Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.167271068515 18.859359920025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za