Harbour's End Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harbour's End Guest House bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige kusdorpie, Houtbaai. Harbour's End Guest House lê aan die bopunt van Seacliffe-weg, oorkant die wêreldbekende Mariner's Wharf Restaurant wat langs Houtbaai se hawe en spierwit strande geleë is.

Al die kothuise en kamers is gerieflik en prakties ingerig volgens gaste se behoeftes. Harbour's End Guest House streef daarna om gerieflike en genotvolle verblyf te bied wat dié vissersdorpie Houtbaai se gasvryheid ten toon stel.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harbour's End Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za