Musgrave Akkommodasie by Harcourt Lodge Apartment 3 | LekkeSlaap
+8

Harcourt Lodge Apartment 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 80, Harcourt Lodge, Woonstel 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harcourt Lodge Apartment 3 bied selfsorgverblyf in Berea, regoor die Musgrave Shopping Centre in Durban. Die Berea is 'n heuwel bo die stad Durban, aan die noordelike deel wat 'n uitsig oor die Indiese Oseaan het.

Die woonstel is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Harcourt Lodge Apartment 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Musgrave-weg 80, Harcourt Lodge, Woonstel 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 80, Harcourt Lodge, Woonstel 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56921a6917bd891cb7f01395d57c54876e64f0aca94635770adb1dc2bd91b29d86431efe1f37b680abd5dbd4a3137bd5dbb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 80 Musgrave Road Harcourt Lodge Flat 3 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.8505275 30.9997831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za