Musgrave Akkommodasie by Harcourt Lodge Apartment 4 | LekkeSlaap
+6

Harcourt Lodge Apartment 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgraveweg 80, Harcourt Lodge Woonstel 4, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harcourt Lodge Apartment 4 bied ruim selfsorgverblyf in Berea, reg oorkant die Musgrave Winkelsentrum in Durban. Barea is op 'n randjie aan die noordelike kant van Durban geleë en bied 'n uitsig oor die middestad en die Indiese Oseaan.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 mense en daar is gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Gratis WiFi en parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Harcourt Lodge Apartment 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Musgraveweg 80, Harcourt Lodge Woonstel 4, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgraveweg 80, Harcourt Lodge Woonstel 4, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a0686beef805beae385fde1f30d8caf17098139dec826a615369d84276ba73f3039904f838c4df3e8963ca0de6930327dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 80 Musgrave Road Harcourt Lodge Flat 4 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.8505275 30.9997831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za