Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

In- en uitklok vind nie op Kersdag of Nuwejaarsdag plaas nie.
Die balans van die bespreking is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur aangedui word, akkommodeer.
Geen harde musiek na 22:00 word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie, tensy reëlings vooraf getref is. Ons behou die reg voor om gaste uit te sit wat nie hierdie reël gehoorsaam nie.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie, ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en dis terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis nagegaan en alles in orde gevind is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die volle betaling nog nie ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir 2 honde per huis. Daar word nie meer as 2 honde op 'n slag toegelaat nie.

Let asb. dat kontant-betalings nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldier-fooie
- Enige balansfooie
- Terugbetaling

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 17, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03a5c8bd030f25223a5cfb187936646256d7f934af38150eb0b3c8ceedf15f512ec3b16423adac9f8ef198e4293d393160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 17 Strandloper Street Voorstrandt 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807375 17.894683333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem