LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmonie Guest House | LekkeSlaap
+10

Harmonie Guest House

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Harmonie Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak. Daar was net 1 stoel om op sit.

Moes julle bel, want daar was nie eers 'n yskas nie en omgewing is teleurstellend, daar is nie 'n kas om jou kleur uit te pak nie.

Lindie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met vriende

Uitstekend.

Harmonie se huisies is pragtig met ‘n lieflike plaas-atmosfeer en rustigheid.

Anelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf met gaafste gasvrou.

Baie lekker gebly op ‘n pragtige besproeiingsplaas. Jacobie (gasvrou) het ons na haar rivierhuis genooi vir ‘n drankie op stoep met mooiste uitsig op Oranjerivier. Kamer was baie netjies en spotless met als wat jy nodig het. Dankie vir die gasvryheid Jacobie!

Tessa B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend, skoon en netjies!

Kamer was goed toegerus met als wat mens nodig het. 'n Heerlike oorstop. Die pad waarlangs die woonstel geleë is, is besig en voertuie ry vinnig verby wat stof veroorsaak. En dit was 'n jammer dat daar nie gras was voor die eenhede nie.

Harmonie Guest House's terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Tessa,

Ons werk aan al jou verwagtinge… Mooi bly
Jacobie

Harmonie Guest House
Picwat Partnership V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Picwat Partnership V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Harmonie Gastehuis kwalifiseer vir die maan en al die sterre in die melkweg.

Ons het die afgelope tyd by verskeie plekke oornag en Harmonie is absoluut ons styl. Chronologies: ons het die GPS-koördinate gevolg en daarvolgens van die teerpad afgedraai, deur die veiligheidshek, en met die grondpad aangery tussen die besproeiingslande met spilpunte en verby 'n geboutjie waar mense doenig was - Harmonie! Die boervrou en 'n paar werkers was besig om 'n paar plante en bome op die nuwe werfie te plant. Die geboutjie bestaan toe uit twee ruim enkelwoonstelle, die een met twee enkelbeddens en die ander een met 'n dubbelbed. Beide woonstelle is uitstekend ingerig vir selfsorg, die beste wat ons teëgekom het, dieselfde geld vir die badkamer. Ons sou aandete in Prieska gaan eet het, maar die rustigheid van die omgewing het ons verlei om net daar te bly en wors en braaibroodjes op die ingerigte braaiplek op die stoepie te braai. die enigste geluid die hele nag deur die spilpunte wat die lande om ons besproei.

Harmonie Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang en ek is bly julle het veral die rustigheid geniet.
Mooi bly
Jacobie

Harmonie Guest House
Jessica F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F
Gesin met klein kinders

Very welcoming and clean.

We appreciated the tea, coffee, rusks, drinks etc. left for us after a very long day of travelling!

Johanna (hanlie) C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna (hanlie) C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend en baie aangenaam.

Dis lekker om verras te word deur die gasvrou en deur die plek ook. Jacobi was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons eers die rivier gaan wys. Dit was baie moeite van haar kant af. Sy het ook verskriklik baie moeite gedoen met die gastehuisie. Jy kan nie beter waarde vir geld kry nie. Sy behoort haar prys op te stoot met sulke diens en met dit wat sy aanbied. Sy het alle verwagtings oortref.

Harmonie Guest House's terugvoer

Dankie Hanlie vir jul kommentaar, Dit was vir my net n plesier en so lekker om julle te ontvang. Hoop jul jaar verloop met
Voorspoed en vrede.

Harmonie Guest House
Edith M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil wegbreek.

'n Heerlike stil plekkie. Baie goeie kliëntediens. Dankie aan ons gasvrou vir die heerlike muffins, vrugte en jogurt.

Harmonie Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle kommentaar. Ek is bly jul het heerlik gebly.

Sien uit om jul weer te ontvang.

Jacobie

Harmonie Guest House
Jan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goed toegerus, lugversorging en DStv is 'n groot bonus.

Baie vriendelik ontvang en eenhede was mooi skoon.

Harmonie Guest House's terugvoer

Dankie, Jan, vir die vriendelike boodskap. Kom gerus weer.

Harmonie Guest House
Hardie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie V
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer met moderne geriewe. Een woord: fantasies.

Dankie. Dit was net soos webtuiste sê. Dankie vir herinneringe wat ek saam met my gesin kon bou.

Teresa S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons verblyf te Harmonie Gastehuis net buite Prieska was heerlik! Die eenheid is so smaakvol en keurig ingerig. Dit was skoon en netjies met 'n lekker stoepie en privaat braai-area. Dit was baie goed toegerus met selfs 'n TV en lugversorger. Die gasvrou, Theresa, is lieflik. So gasvry en aangenaam. Dit was lekker om op die stoep te sit en te kyk hoe die lusern-en koringlande sommer hier naby ons besproei word.

Sonja Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en pragtig, rustig.

Baie netjiese eenheid, vriendelik en lekker rustig.

Jann B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good overnight spot on the way to Kgalagadi.

The cottage is well appointed and comfortable. The setting not so great. Alongside a busy dirt road and with no real vistas. But the rate was fair although the TV should have been checked and fixed beforehand.

Ron L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding accommodation.

The accommodation is highly recommended to people wanting a clean, quite overnight stop. The chalet is extremely well appointed, exceptionally clean and most comfortable. Highly recommended.

Harmonie Guest House's terugvoer

Thank you Ron for the review.
Hope we see you again soon

Harmonie Guest House
Gina O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina O

Salig!

Ideale, salige wegbreekgeleentheid. Skoon, netjies en goed toegerus.

Marike S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie R600 werd nie.

Inkloktyd is 14:00. Ons kon die sleutels eers 14:40 kry en ons het 'n troue die middag 16:00 gehad. Ons het ook gevra en betaal vir 'n kamer met 'n dubbelbed, maar daar is nooit skoongemaak nie en moes toe in die kamer met 2 enkelbeddens slaap. Daar was ook nie skoongemaak nie, maar beddens was darem opgemaak. Het deur spinnerakke geloop en 1 enkelbed se beddegoed was vuil. Vloer was ook vol stof. Eienaar was vriendelik.

Gerard M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M
Enkelreisiger

Wonderlik.

'n Klein huisie net buite Prieska. Pragtige kamer met alles. Lekker stil en baie privaat. Geleë tussen spilpunte so baie water en groot muskiete. Gelukkig werk die lugversorger!

Ian K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Vriendelike gasvrou en gasheer. Die eenheid is pragtig - netjies en goed toegerus. Die lugversorging was welkom na 'n lang reis deur die Karoo.

Johan C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en baie goeie diens met vriendelikheid!

Fantasties gebly en baie vriendelike diens!

Chris H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie behulpsame en vriendelike eienaars.

Arthur S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig - was 'n ideale oornagplekkie met die lang pad Weskus toe.

Om so tussen die lande met die spilpunte wat water gee te kon bly was spesiaal. Plek was maklik om te vind en alhoewel die eienaars weg was vir die aand wat ons daar was het hulle seker gemaak als is gereël en dat ons nie moeite het om die sleutel in die hande te kry nie.

Johan B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend!

Volledig toegerus, snoesig en warm. Skoon vars lug en niks geraas nie, 'n welkome wegbreek vanaf die stad.

Gerhard K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is puik.

Besoek hulle gerus. Alles is op hoogstaande standaard. Dit is ook lieflik geleë op 'n plaas.

Tielman M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies!

Baie netjies en goed toegeruste eenheid. Dankie vir die gasvryheid.

Claudette D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike verblyf tussen die mielielande.

Ons is met ope arms ontvang. Teresa het uit haar pad gegaan om na ons om te sien selfs al was dit 22:00 die aand. Die eenheid het al die geriewe wat jy in 'n hotelkamer sal verwag met die uitsondering dat jy jou deur oopmaak op die natuur en saligheid van die platteland.

Mandy F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped.

Initially difficult to find and the actual cottages should be signposted because you can easily miss them on your arrival. However, this is a minor thing. The cottage was small but was very well equipped and comfortable. It was ideal for our needs and had a luxury level not expected but very appreciated! Thank you for a great stay.

Stella V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V
Gesin met tieners

'n MOET vir enige reisiger wat op Prieska wil oornag.

Fantastiese oornagplek. Ongelooflike waarde vir geld en uiters netjiese en luuks.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonie, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMGFkNGM4LWIxYmItNDA2MS05MmViLTM2YTNhZTA4ZjU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Harmonie Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.691678364141 22.791836410761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!