LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony Cottage | LekkeSlaap
+9

Harmony Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banhoekweg 20, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié stylvolle eenheid het slaapplek vir 2 in 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, instapkas, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf en basiese kookgerei. Die leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en lei na 'n privaat stoep. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Trekpleisters in die omgewing sluit Tygervallei- en Glengarry-winkelsentrums, Durbanville-wynlandgoedere, Kaapse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.

Slaapplek

’n Bespreking by Harmony Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Banhoekweg 20, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banhoekweg 20, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClSa54F7SohrWSDfaAkzN3Vdm7QLim3KYus4m2QPgtN4Rs8xNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 2) 20 Banhoek Road Eversdal, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.869398 18.651863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!