Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony Haven Couples Retreat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Harmony Haven Couples Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Belinda N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent unit. Cleanliness and value for money.

Directions were on point from the host. Value for money, cleanliness was excellent with a beautiful aroma smell. Enjoyed the spa bath was so relaxing also bubble bath was supplied. Tea, coffee, sugar (white and brown), milk powder, sweeteners, pepper, salt, and toothpicks all were provided. Clean bath towels, hand towels and face towels were provided with shampoo, conditioner, lotion, and shower gel. A box of chocolate was given to us. The amazing part was full DStv and wifi supplied. Excellent place just to chill and relax in serenity and peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Thank you for your kind words. We are very glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to having you back. Take care.

Harmony Haven Couples Retreat
Brenda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N
Enkelreisiger

Fantasties.

Sal plek aanbeveel, baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Ons is baie bly dat u jou tyd hier by ons geniet het en dat u kon lekker rus en ontspan.

Harmony Haven Couples Retreat
Yolande Buitendach B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande Buitendach B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Netjies, vriendelik, omgee, rustig en vir seker 5-ster. Van nou af sal dit ook die enigeste plek wees waar ek sal vakansie hou.

El sal nooit weer op 'n ander plek bly as by Harmony Haven Couple Retreat nie. Die tannie en oom gee so baie om vir een en elke van hulle kliënte en vra elke dag of alles reg is en is daar iets waarmee hulle kan help. Dit is regtig waarde vir geld en sal die vir enige iemand aanbeveel. Die plek is pynlik netjies, rustig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle altwee te ontmoet en ons is baie bly dat julle julle vakansie geniet het. Bly gesond en veilig en alles van die beste vir 2022.

Harmony Haven Couples Retreat
Melany F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en baie privaat.

Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. As jy wil rus, is dit die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Ons is baie bly dat julle kon leker rus en dat julle die tyd by Harmony Haven Couples Reteat geniet het.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Harmony Haven Couples Retreat
Amorie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met privaatheid. Ons eie stukkie Hemel.

Daar was nie enige steurings nie, ons het rustig ontspan en uitgerus. Die Gashere was baie vriendelik en het ons gehelp om die omliggende gebiede wat gewild is te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Ons is so bly om te hoor dat julle kon ontspan en lekker rus en dat julle ons omliggende gebiede kon besoek en geniet. Julle moet veilig en gesond bly. Hoop om julle weer te sien as julle weer hierdie kant van die wereld is.

Harmony Haven Couples Retreat
Mason S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mason S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, diens is baie goed en mense baie vriendelik en plekkie uitstekend toegerus en netjies en skoon.

Baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly dat julle julle vakansie by Harmony Haven Couples Retreat geniet het. Alles van die beste vir 2021!

Harmony Haven Couples Retreat
Nicolette D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, peaceful an excellent for couples beautiful setup.

The Host was so friendly an very welcoming. She gave us all the information about the area. How far were the malls, beaches, etc. and gave us correct directions. I would really recommend Harmony Haven Couples Retreat. Excellent services and the entire accommodation is definitely 5-star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Thank you for your kind words. We are very glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you both in the near future. Take care and stay healthy.

Harmony Haven Couples Retreat
Elsabe C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike verwelkoming en diens. Lieflike plek baie netjies en skoon. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer soontoe gaan

Baie vriendelike verwelkoming en diens. Lieflike plek baie netjies en skoon. Die borrelbad definitiewe bonus. Die atmosfeer is liefde en romanse. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Ons is baie bly dat julle julle tyd by Harmony Haven Couples Retreat geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.

Harmony Haven Couples Retreat
Sylvia E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay I have ever had. Russel and Lesley are incredible hosts.

I would highly recommend Harmony Haven. Not only is the place immaculate but the host makes the stay even better. We had an amazing time. Russel and Lesley are fantastic hosts with attention to detail that few places have. I would go back every time. What an amazing place. Harmony Couples Retreat made sure we had the best holiday ever. Keep up the excellent customer service guys. We love you and will most definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Wow! As ek weer in omgewing kom vakansie hou, sal ek beslis weer plek hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos 'n VIP, voorwaar 'n moet vir elke man om sy vrou te bederf!

Lesley en Russel ons dadelik tuis laat voel. Van braaiarea tot bederfies op die bed het ons soos VIP's laat voel. Dankie Lesley vir inligting t.o.v. plaaslike plekke om te besoek. 'n Moet vir elke egpaar om weer kwaliteittyd saam te spandeer. Vir seker sal ons aanbeveel en weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend.

Pragtige plek met baie gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer en netjies.

Baie netjies en lekker, maar dis vêr van die see af en nie sommer loopafstand soos op die foto nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Hello Marietjie,

Ons is baie bly om te hoor dat u en u man julle tyd hier geniet het. Ongelukkig is die pad see toe bietjie verder as die uitsig wat n mens van die balkone sien. Van ons gaste loop die 1,6km (wat in ons algemene beskrywing staan) maar ons verkies dat ons gaste eerder strand toe ry.

Vriendelike Groete,
Russel en Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Chantel R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

It was very relaxing and the service was very good! We enjoyed every moment of it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

We are very pleased that you had a great time.

Harmony Haven Couples Retreat
Riaan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie vir 'n paartjie, baie netjies en super skoon en baie groot.

Die kamers is baie groot en het die mooiste uitsig van die see. Dit is die mooiste plek, geen woorde kan dit beskryf nie. Sal dit enige tyd aan beveel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Hello Riaan

Ons is baie bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Dankie vir die komplimente. Ons sien uit om julle een van die dae weer te sien.

Mooi bly
Russel en Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Danieta V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Vriendelike personeel. Die kamer is pragtig, luuks en toegerus met absoluut alles wat jy moontlik nodig kan kry. Definitief goeie waarde vir geld. Ons sal hulle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier geniet het. Ons sien uit om julle binnekort weer te sien.

Groete
Russel en Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Maria C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is fantasties en die eienaars is baie gasvry en vriendelik.

Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Jy hoef regtig net jou eie tandeborsel en tandepasta te vat. Die eienaars het regtig aan alles en nog meer gedink. Hulle gaan uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Al die nodige winkels is binne stapafstand. Maklike en veilige parkeerplek vir jou motor. Ons sal beslis weer hier tuis gaan. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons is baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Ons waardeer altyd goeie terugvoer van tevrede kliente. Ons sien uit om julle gou weer te sien hier by Harmony Haven.
Groete
Russel en Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Thanda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic holiday!

Place was good, neat, relaxing, lovely, and I had nice privacy. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Hi Thandazani

We are thrilled that you had a lovely relaxing holiday. We are looking forward to seeing you again.

Kind regards,
Russel and Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Janice V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation and phenomenal hosts.

What beautiful rooms/accommodation for our 4 day weekend stay. The units were even more spacious than they appeared on the website and everything was exactly as they appeared in the photographs and furnishings/units were very modern and beautifully decorated. The extras were too many to mention and included coffee/tea/biscuits/chocolates/bottled water and even bubble bath for the Jacuzzi. The fire lighters and charcoal were also provided at the braai area. Our hosts, Lesley & Russell, were phenomenal and treated me and my husband like family. They even dropped us off at our transport at 3am on Comrades Marathon morning and collected us again late in the evening so that we would not need to drive with our tired legs and provided us with a home made meal. Accommodation is centrally located and within walking/short driving distance from all beaches and other attractions in the area. Only drawback was that the property is situated close to the highway but by the second day it no longer bothered us. Great for a weekend getaway or extended stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf en fenomenale gashere.

Pragtige kamers vir ons vierdag-wegbreek. Elke eenheid was selfs meer ruim as wat dit op die webwerf voorgekom het en alles het presies gelyk soos op die foto's. Die afwerkings is modern en die eenhede is pragtig versier. Die ekstras is te veel om te noem. Koffie, tee, koekies, sjokolade en gebottelde water, en selfs skuimseep vir Jacuzzi is ingesluit. Vuuraanstekers en houtskool vir die braaier is ook voorsien. Ons gashere, Lesley en Russell, was fenomenaal en het ons soos familie behandel. Hulle het ons selfs drieuur die oggend afgelaai vir die Comrades-wedloop en weer die aand opgelaai sodat ons nie met ons moeë bene moes bestuur nie. Hulle het selfs 'n tuisgekookte maaltyd voorsien. Dis sentraal geleë en stapafstand vanaf strande en ander besienswaardighede. Die enigste slegte ding is dat dit nogal naby die snelweg geleë is, maar teen die tweede dag het die verkeer ons nie meer gepla nie. Dis perfek vir 'n naweekwegbreek of 'n langer kuiertjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmony Haven Couples Retreat se terugvoer

Hi, we loved having you and being part of your Comrades Marathon experience. Looking forward to having you stay with us again.
Kind regards
Russel and Lesley

Harmony Haven Couples Retreat
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmony Place 3, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe800a23618c67ba8e2f71a87d78e1de0b571feb5b417d0e1fe2096cde960c412e9d5c7ffcae55c058537af237322875b669e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Harmony Place Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.069254130021 30.870361626148