LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony Place B&B | LekkeSlaap
+34

Harmony Place B&B

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartleystraat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harmony Place B&B bied gerieflike B&B-verblyf in die middel van Klerksdorp, direk oorkant Anncron Hospitaal. Die B&B is in 'n pragtige tuin geleë waar gaste elke oggend die voëls se getjirp kan geniet.

Verblyf word in 3 enkelkamers, 7 dubbelkamers en 2 gesinskamers gebied. Die kamers is smaakvol ingerig, beskik oor lugversorging en word deeglik skoongemaak. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien teen ekstra koste. Die swembad en die lapa bied vermaak vir die hele gesin, sowel as 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan.

Daar is restaurante, supermarkte, winkelsentrums en 'n gimnasium naby. Harmony Place B&B het sy deure in September 2008 oopgemaak deur 2 professionele persone, 'n Kanadees en 'n Suid-Afrikaner, wat 'n behoefte raakgesien het vir 'n warm, barmhartige en rustige omgewing vir hospitaalpasiënte, hul gesinne en alle besoekers wat Klerksdorp en die omliggende omgewing kom verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Harmony Place B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hartleystraat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Harmony Place B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartleystraat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA453s5IrLiMLeS7e76bzcrst1ygxoFLlHSvURHiT1HXChjmT3hO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 22 Hartley Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.841607282239 26.66797041893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!