Myburgh Park Akkommodasie by Harpuisbos House | LekkeSlaap
+19
+19

Harpuisbos House

Selfsorg
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 84, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Beskrywing

Harpuisbos House is in Myburgh Park in Langebaan geleë en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die huis deel 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien en daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Daar is gemaklike sitplek in die sitkamer sowel as 'n TV met DStv en 'n pooltafel.

Die huis het ook 'n onderdakbraaiplek in die agterplaas en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Harpuisbos House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Harpuisbosstraat 84, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Myburgh Park Wes-Kaap
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 84, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATUqJqMtufVJVC6aRcUnpFAzuWWYxnYwpWEDyS8uHwOnh3GYC8S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 6) 0 5 1 0 84 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.102115517766 18.038660988972
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za