LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harrington Guest House | LekkeSlaap
+14

Harrington Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnberry-laan 18, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harrington Guest House is oorkant die vyftiende skoonveld en die negende setperk van die Oos-Londen Gholfbaan in Bunkers Hill geleë. Dié gastehuis bied gerieflike gastehuisverblyf in smaakvol versierde en suite-slaapkamers.

Verblyf word in 8 en suite-gastekamers gebied, elk met 'n bad en 'n stort. Sommige van die kamers het balkonne vanwaar gaste die uitsig oor die Oos-Londen Gholfbaan kan aanskou. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n swembad, 'n binnebraai-area en 'n eerlikheidskroeg. Daar is ook sekere DStv-kanale, WiFi en veilige parkeerplek. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt en aandete word op versoek bedien.

Die gastehuis se ligging bied maklike toegang tot krieketvelde, restaurante, strande, 'n gimnasium, en tennis- en sportklubs.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Harrington Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Turnberry-laan 18, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Harrington Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnberry-laan 18, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Nplbsy7Fs5brqU0EWgoWVOVKJaYBnCSobnGGHQQCObYUmTrrK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 18 Turnberry Avenue Bunkers Hill 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.997780509994 27.931214008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!