Harris House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harris House is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis op 'n residensiële landgoed in Ballito. Die vakansiehuis is ideaal geleë, 5 tot 15 minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort en bad en daar is 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim onthaalarea met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die tuin langsaan is ruim en daar is 'n swembad. Klein en goed gemanierde troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Harris House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harris House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 996 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za