LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harry's Beach Front Cottage | LekkeSlaap
+10

Harry's Beach Front Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 31 Aug 2020 tot 28 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan 211, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 080 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Harry's Beach Front Cottage is 'n selfsorghuis in Palm Beach, a kusdorpie in KwaZulu-Natal.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapbanke in die ooparea. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het gerieflike banke met 'n TV en 'n DStv-koppelpunt indien gaste hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart wil saambring. Braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Harry's Beach Front Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Houlton-rylaan 211, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 8)
was R1 800
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan 211, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7k7URsiBEIbzgMwBCGrbBG9H4kZ1smDTYGiIGs8fsM4nXLGLqg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 8) 211 Houlton Drive Palm Beach 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.980123 30.277221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!