Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart-se-Punt

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 R1 258 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hart-se-Punt is ’n ruim, luukse en goed toegeruste selfsorgeenheid 100 m vanaf Paternoster se pragtige strand. Hierdie eenheid is semi-verbind aan die eienaar se huis, maar funksioneer heeltemal onafhanklik en privaat.

Die eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 vol gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek, ’n kaggel en ’n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het ’n ingangshek en daar is veilige skaduparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Daar is ’n onderdakstoep waar gaste kan braai en kuier. Die huis het Trellidor-diefwering, ’n alarmstelsel en sekuriteitspatrollie in die aand.

Slaapplek

’n Bespreking by Hart-se-Punt sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Hart-se-Punt
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hart-se-Punt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
R1 480 R1 258
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 258
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745c426729664fffa7309c553360150c8ad3a30e209f06837d9feebbf703529c76dbd8ff014c15bd3005ad7fd651715c460d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 258 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 11 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.804917209531 17.899654625378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem