LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartbeespoort Holiday Resort | LekkeSlaap
+98

Hartbeespoort Holiday Resort

  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Rustenburgweg, R513, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartbeespoort Holiday Resort is op ’n 20 hektaar -eiendom teen die voet van ’n berg geleë. Die landskap wissel van woud tot groen grasveld. Die oord is in Hartbeespoort, slegs 9,5 km van die Hartbeespoortdam af.

Dié oord bied verskeie verblyfopsies in safaritente, houthuise, luukse kamers, luukse chalets en chalets en wat alle groepgroottes kan akkommodeer. Die chalets is selfsorg-baksteenhuisies, die klassieke houthuise het rietdakke en die safaritente is permanent opgeslaan met soliede sementfondasies vir vloere.

Die oord bied 4 swembaddens, waarvan een verhit is, 'n hoë waterglyplank, trampoliens, ’n skaatsplankpark, springkastele, speelplek vir kinders en 'n lapa, asook teerpaaie wat maklike toegang bied. Ander oordgeriewe sluit 'n konferensiesentrum, 'n verhoog, 'n gholfbaan, putt-putt-baan en 'n Jacuzzi in. Let daarop dat die kiosk naweke en openbare vakansiedae oop is, of op versoek. Besigheidsure is van 08:00 tot 19:00 op Vrydae, Saterdae en openbare vakansiedae, en 08:00 tot 14:00 op Sondae.

Die ligging is ideaal vir dié wat besienswaardighede en doendinge soos die Hartbeespoortdam, die Olifantreservaat, De Wildt Jagluiperdreservaat en Hartbeespoortdam Slang- en dierepark wil verken. Die area bied ook verskeie kroeë, markte, toeristewinkels, uitstallings langs die pad, kunsgalerye en beeldhouwerk.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 63 resensies vir Hartbeespoort Holiday Resort
Netheid
2.6/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Ou Rustenburgweg, R513, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Hartbeespoort Holiday Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Rustenburgweg, R513, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mVe1517oj7LBuOK8FMruEN9AfHqbTBOB56rXgCp0e8ytdT8xs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 63 5 1 3 Old Rustenburg Road R513 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.702614632705 27.853402523279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!