Hartenbos Bydiesee

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Bydiesee 'n selfsorg-woonstel wat in 'n veiligheidskompleks in die hartjie van Hartenbos op die Tuinroete geleë is. Die woonstel is op grondvlak en loopafstand van die ATKV se hoofstrand af.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Ekstra geriewe sluit 'n ingeboude braai-area, 'n TV met DStv en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis in. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Hartenbos Bydiesee is lekker naby geriewe soos 'n winkels, strande, restaurante, gholfbane en winkelsentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Hartenbos Bydiesee sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Bydiesee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R499 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za