Hartenbos Akkommodasie by Hartenbos Estate 16 | LekkeSlaap
+44

Hartenbos Estate 16

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Hartenbos Estate 16
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gail C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Gesin met tieners

Puik.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Sal beslis weer kom kuier.

Bianca G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik baie lekker gebly, alles was perfek!

Eienaar het vreeslik baie moeite gedoen vir ons. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

Charnel B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel B

Wonderlike tyd gehad.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad tydens ons verblyf by Hartenbos Estate 16. Dit is so stil en rustig, 'n regte wegbreek van die gewoel van die stad, maar naby genoeg aan alle aktiwiteite, die see en alle winkels. Ek sal die plek aanbeveel aan almal en wil net baie dankie se vir die vriendelike manier waarop ons behandel is. Voorwaar 'n besonderse wegbreek.

Pierre S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

Deposito van R500 tot op datum nog nie terugbetaal of verduideliking waarom nie.

Shereen F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my en manlief se eerste keer, maar dit sal nie ons laaste wees nie. Ek en my hele gesin kom beslis weer.

Met aankoms was ons so vriendelik verwelkom. Die huis waarin ons was is so netjies en skoon. Nogmaals dankie. Ek het ook baie van my vriende vertel. Sien uit om gou weer te kom.

Carin W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Skoon en netjies. Veilig. Heerlik gebly.

Frederick S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie goed en netjies.

Die remote stelsel is 'n bietjie onder standaard. Ligging nie wonderlik as jy byvoorbeeld by die see wil gaan stap. Andersins baie goeie waarde vir geld en die sekuriteit is ook goed.

Danelle P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike vakansieverblyf.

Hartenboslandgoed 16 het ons verblyf verwagtinge ver geklop. Heerlike vakansie in Hartenbos. Sal gerus weer gaan!

Malinda B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf vir 'n lekker wegbreek.

Baie netjies en gemaklike verblyf vir gesinne. Ons geniet die rustigheid en veiligheid wat Hartenbos Estate 16 ons gebied het. Alles wat jy nodig het onder een dak.

Hartenbos Estate 16's terugvoer

Goeie dag Malinda,

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel. Vir ons is dit baie belangrik dat ons gaste gelukkig is, tuis voel en waarde vir hul geld kry. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Hartenbos Estate 16
Christo S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Gesin met klein kinders

Netjies en alles wat nodig is vir oorslaap.

Baie netjiese blyplek. Skoon, veilig en rustig. Ons is gesin van 5 mense en Hartenbos Estate 16 is ruim en beskik oor alles wat nodig is. Ons sal weer daar besoek aflê in toekoms.

Stembeni P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stembeni P

Awesome verblyf, sal beslis terugkeer.

Ons het ons verblyf geniet. Die enigste negatiewe was die vuil skottelgoed toe ons aangekom het. Anders as dit was dit wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome stay, would definitely return.

We enjoyed our stay. The only negative was dirty dishes when we arrived. Other than that, it was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Caroline O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline O
Gesin met klein kinders

Was awesome en ontspannend.

Baie goeie plek vir 'n wegbreek met familie.

Hendrik S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker net te ver van strande.

Sal weer gaan net buiteseisoen.

Karen F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Goeie waarde vir geld en veilig.

Goeie kommunikasie met eienaar. Huis het alles wat jy benodig vir enige tydperk van verblyf. Veilige omgewing en sal weer daar tuisgaan in die toekoms.

Luceille E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luceille E
Gesin met tieners

Heerlik.

Fantastiese huis. Baie netjies. Het alles wat 'n mens nodig het en baie ruimte.

W Z - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W Z

Great accommodation with own bathrooms and WiFi.

Pool was dirty, place quiet, peaceful, luxurious. Beautiful accommodation. Each room had own bathroom - a big plus. House very clean.

Pierre L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Als wat jy nodig het in een plek.

Ons het ons naweek hier baie geniet. Die plek is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Ek beveel die plek aan vir enige iemand dis waarde vir geld. Lekker plek om van die wêreld daar buite te vergeet. Sal definitief weer teruggaan.

Lelanie F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie F
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Ons as gesin sal beslis weer terug gaan. Ons kinders wou nie eers huis toe gaan nie.

Marsha C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha C
Gesin met klein kinders

Alles was fantasties.

5-ster-verblyf, baie dankie.

Daniel M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Gesin met klein kinders

'n Mens breek weg na die stilte om 'n goeie tyd te hê en te rus en dit was beslis die moeite werd.

Die plek was fantasties en als wat jy nodig het was beskikbaar in eenheid. Dit was ook lekker om te weet ek en my familie was veilig in die kompleks. Lekker rustig om weer om terug te gaan na die normaal.

Keagan S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S

Breathtaking.

We had an awesome time at Hartenbos Estate 16. Will definitely recommend it to anyone for a peaceful and tranquil breakaway.

Mario P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P
Gesin met tieners

Heerlik en baie rustig.

Lekker huis vir die gesin om te rus en ook die natuur te waardeer. Die huis, Elize en haar span maak dit 'n plesier om daar te bly. Alles is netjies, sekuriteit is vriendelik en hulpsaam. Definitief waarde vir geld. Baie dankie Hartenbos 16.

Jason N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason N
Saam met vriende

I would love to visit the place again as we did enjoy every single stay there.

Very secure place and friendly. Mrs. and Mr. Lombard welcomes us very well and I have already recommend the place to many friends.

Lara H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Eugene P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo verwagting.

Goed toegeruste skakelhuis. Ons het ons verblyf daar baie geniet veral die binnebraai.

Hartenbos Estate 16's terugvoer

Eugene,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie bly dat julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Hartenbos Estate 16
Neliswa Baleni B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neliswa Baleni B
Saam met vriende

Best home away from home.

We enjoyed our stay at your facilities.

Monique G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies, modern en privaat.

Ek sal Hartenbos Estate 16 beslis aanbeveel. Die huis is volledig toegerus en netjies. Die binne-braai is 'n bonus. Die huis is ongelukkig nie stapafstand vanaf Hartenbos se hoofstrand nie, maar dis ook nie te ver met 'n kar nie. Ons het heerlik gebly!

Lauren W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W
Gesin met klein kinders

House is very convenient.

Hartenbos Estate 16 is fantastic value for money. The house exceeded our expectations and everything that you could possibly need for a holiday was thought of.

Leslie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Enkelreisiger

Was lekker rustig.

Plek is toegerus met alles en dit was naby die strand en ek het ontspan. Alles was daar wat jy nodig gehad het, was vir my 5 ster en ek sal weer kom.

Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNTllY2UwLTA3YjgtNGQ3Ny1iZmFlLWE1ZWUwMGM4YTFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 7 persone) 29 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za