Hartenbos Getaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Getaway bied 3 individuele eenhede in Hartenbos.

Die eerste eenheid, Hartenbos Hoofhuis, bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 braai-areas en 2 leefareas. Dit is groot genoeg vir twee gesinne sonder om in mekaar se spasie te beweeg.

Die tweede eenheid, Penthouse, bied slaapplek aan 4 gaste.

Die derde eenheid is 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die eenhede het ook elkeen 'n kombuis vir selfsorg en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook 'n privaat sitkamer in elke eenheid.

'n Gemeenskaplike swembad en parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode in Hartenbos Getaway. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Getaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za