LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lou-Mari | LekkeSlaap
+17

Lou-Mari

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Lou-Mari
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Baie lekker dankie.

Dit sal baie nice wees as daar WiFi dalk geïnstalleer kan word,en dan ook 'n plan maak as dit by loadshedding kom.

Peter M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met tieners

Skoon, netjiese fasiliteite. Eienares gaan die ekstra myl met klein dingetjies.

Verwelkomings sjokolades, beskuit, selfs melk in die yskas vir 'n heerlike koppie.

Steve O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, maar geen badhanddoeke nie. Stil, met parkering. Motortoegang effe knap.

Ons het goed geslaap, gebraai en het uitsig ooswaarts gehad oor landskap. Winkels nie te ver nie.

Chrizelle J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle J
Saam met vriende

Was asemrowend. Niks minder nie.

Die eienaar is 'n baie vriendelike persoon en het ons met oop arms ontvang. Ons het regtig die tyd baie geniet en sal enige tyd weer terug gaan om langer te bly.

Gertrude V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend fantasties.

Goeie tyd gehad. Geen probleme. Vriendelike diens.

Mart J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is pragtig en skoon en het alles in wat jy nodig het.

Die eenheid is baie gerieflik!

Bradley M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley M
Gesin met tieners

Fantasties.

Met die vriendelike ontvangs, het ons onmiddellik tuis gevoel. Verblyf in stil gebied was 'n bonus. Ek sal enige tyd weer van Lou-Mari gebruik maak en dit definitief aan my vriende en familie aanbeveel.

Renelda A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda A
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Was lieflik en gerieflik. Baie veilig. Het dit geniet. Sal vir seker weer kom.

Bonita S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S
Gesin met tieners

Die mees rustigste plekkie vir 'n wegbreek.

Kon nie TV kyk nie as gevolg van eie dekodeerder wat jy moet saamneem en ons kon nie met dit reis nie want ons het gedink daar is. Maar verder is dit 'n baie lekker nice cosy plekkie. Weg van die gewoel en geraas.

Lou-Mari se terugvoer

We are sorry for the inconvenience caused we will look into the matter. We usually state in the description that customer must bring own decoder and smartcard.

Lou-Mari
Yvonne N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons ontvangs was warm en gasvry. Die woonstel is gemaklik ingerig en daar het niks gekort nie. Sal dit definitief aanbeveel en gaan weer daar kuier met ons volgende besoek aan Hartenbos.

Ronel J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in goed toegeruste eenheid.

Ons het 'n heerlike vakansieweek gehad in hierdie goed toegeruste eenheid. Die eienaars was baie hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons by te staan (ons motor het battery-moeilikheid gehad op 'n Sondag en ons is vinnig gehelp hiermee!). Dankie baie, ons sal graag weer hier tuisgaan en ook die eenheid aanbeveel!

Maryka W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka W
Gesin met tieners

Fantastiese ligging met ruim vertrekke.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Pragtige uitsig. Lieflike ruim woonstel met als wat nodig is om dit na jou eie huis te laat voel. Voorwaar pragtige mense en beslis verblyf wat ek weer sal kies in die toekoms.

Lou-Mari se terugvoer

Baie dankie Maryke, ons wardeer jou kompliment. Sal julle met ope arms weer akkommodeer.
Groete Rassie an Marie

Lou-Mari
Vanaf
R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem