Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulhoekstraat 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Holiday Home bied selfsorgverblyf in Hartenbos en is die ideale basis vir gaste wat hierdie deel van die Tuinroete wil verken.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n bad in die tweede badkamer wat deur die tweede en derde slaapkamers gedeel word. Ekstra gaste kan op 2 dubbelslaapbanke geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan gerus hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste rondom die etenstafel.

Die leefarea bied toegang tot die tuin wat 'n lapa en 'n ingeboude braai bevat. Die huis is naby restaurante, winkels en 1,5 km vanaf die hoofstrand en die Seafront-winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Hartenbos Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • Bulhoekstraat 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulhoekstraat 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMGVjNGRlLThhMGUtNDIzNS04MDg0LTQ2MWU4NTZjODI3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 4 Bulhoek Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1277199 22.10831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem