Hartenbos Huisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Hein S - Des 2022
Algehele gradering
Louis, die eienaar, was baie vriendelik en gasvry.
Cheryl H - Nov 2022
Algehele gradering
A beautiful refurbished home.
M Sedick P - Jan 2022
Algehele gradering
Had a very comfortable stay close to all amenities.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Thank you for staying with us.
Blessings
Allen S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly vir 16 aande. Sal Hartenbos Huisie aanbeveel vir enige gesin.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Baie dankie Allen.
Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon en netjies gelos het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Seenwense.
Elize S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil woonbuurt en mooi woonstel.
Eliese S - Sep 2021
Algehele gradering
Dis Ongelooflik lekker, rustig. Jy hoor die see se geluid baie ver, die weer se gevoel ervaar jy strelig oor jou en die omgewing is tops.
Lees meerHartenbos Huisie se terugvoer
Dit is 'n spesiale boodskap.
Baie dankie.
Marietjie A - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Waardeer.
Tania G - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike plek, baie gemaklik geleë.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer
Ek glo nie iewers staan daar dat 'n wasmasjien wel beskikbaar is nie.
Daar is 'n skottelgoed wasser.
Jammer vir enige ongerief.
Denell E - Des 2019
Algehele gradering
Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi boodskap.
Julie V - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant stay, very homely atmosphere, beautifully decorated and very safe.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Thank you for your beautiful message.
See you soon.
Adele G - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hartenbos Huisie se terugvoer
Baie dankie.
Kom kuier gou weer.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom