Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Huisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Huisie is 'n meenthuis vir 6 gaste in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Hartenbos.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n braaikamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, kookgerei, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus en gaste kan aan die etenstafel eet.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gemaklike sitplek en 'n slaapbank en daar is 'n ingeboude braai-area in die braaikamer. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis.

Hartenbos bied lieflike strande, en 'n verskeidenheid doendinge soos swem, visvang, snorkel, voetslaan en besienswaardighede in die omgewing, insluitend 'n waterpark en die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Hartenbos Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6c45d7edb9c3c42a0f1eb395797c073802050efcef31fc45e92792eb87d7ab4e73b8ecde4d2b048f5249fc039ffb79adbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.122494294703 22.106448816845