LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Kalahari Villas | LekkeSlaap
+10

Hartenbos Kalahari Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Louis Fourie-weg en Boekenhoutlaan, Kalahari Villas 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hartenbos Kalahari Villas bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende in Hartenbos. Dis lekker naby winkels, restaurante, besienswaardighede, doendinge en die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 7 gaste. Dit bestaan gewoonlik uit 4 volwassenes en maksimum 3 kinders. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n balkon met pragtige uitsigte. In die tweede slaapkamer (ook op die eerste verdieping) is daar ook 'n dubbelbed. Die oopplan-leefarea op die eerste verdieping het 'n enkelbed, 'n dubbelslaapbank en bied toegang tot 'n balkon. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. In die hoofslaapkamer en die leefarea is daar TV's met DStv.

Buitemeubels is op die balkon beskikbaar.

Op die grondvloer is daar 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetkamer het oorgenoeg sitplek en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. 'n Bad, toilet en 'n wasbak is in die ander badkamer beskikbaar. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word gerieflikheidshalwe voorsien.

Die grondvloer beskik ook oor 'n onthaalarea met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek vir slegs 2 voertuie. Een voetuig word binne die toesluit motorhuis gestoor en die tweede een voor die woonstel eenheid.

Die kompleks het 'n elektriese heining en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Kalahari Villas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • H/v Louis Fourie-weg en Boekenhoutlaan, Kalahari Villas 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Louis Fourie-weg en Boekenhoutlaan, Kalahari Villas 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5yv2IIS5ZR9irJ0RwsC70GPlIQbijZbUXwWRFvksT3YMCFwM8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 7) Corner Of Louis Fourie Road en Boekenhout Avenue 13 Kalahari Villas 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.131035583333 22.106517805556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!