Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Lagoon Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartenbos Lagoon Resort is aan die oewer van die pragtige Hartenbos-strandmeer geleë. Dit is ideaal vir gaste wat die Tuinroete en alles wat dié wêreldbekende omgewing bied, wil verken.

Dié volledig toegeruste woonstelle is eenvoudig, is almal verskillende groottes en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Al die woonstelle het en suite-storte en aparte badkamers. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, oond, stoof, ketel, yskas en broodrooster toegerus. Al die woonstelle het asemrowende uitsigte oor die strandmeer en see van hul groot balkonne af.

Na 'n lang dag van verkenning in die son kan gaste kuier by die gemeenskaplike braai-area met 'n speelterrein vir kinders en 'n majestueuse randvloeiswembad. Die oord het ook kajaks en fiets vir die avontuurlustiges.

Hartenbos is 'n klein oorddorpie tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap. Daar is verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die strand, fantastiese ontspanningsaktiwiteite, geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk. Hartenbos is die perfekte somervakansieplek vir paartjies, gesinne en pensioenarisse.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Hartenbos Lagoon Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Lagoon Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0600bfbf89f75372639064fe97d6a796c87289c5ce4c0cead4f0a1b58de37540e32748fd7036ea4a718dc1182599fc99be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118437171108 22.11764063268