Hartenbos Laings Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Laings Home is in Hartenbos geleë en dit is net 300 m se stap vanaf die strand by die ATKV-oord.

Die verblyf bestaan uit 6 selfsorgwoonstelle waarvan 3 woonstelle 2 slaapkamers het, 2 woonstelle 1 slaapkamer het en daar 1 oopplanwoonstel is. Beddegoed word voorsien.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Elke woonstel het sy eie draagbare braai. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Daar is buiteparkeerplek op die perseel vir gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Laings Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za