Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 142

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Hartenbos Landgoed 142
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Gesin met tieners

Gerieflike en netjiese huis.

Veilige omgewing en gerieflike netjiese huis met al die geriewe. Heerlik gebly en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B
Saam met vriende

Dit was Heerlik.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam die huis is mooi en modern en ek sal dit aanbeveel vir mense wat wil gaan vakansie hou in Hartenbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Gesin met tieners

Lekker stil, veilige omgewing.

Hartenbos Landgoed nr 142 is alles wat jy soek en toegerus met alles wat jy nodig het om 'n vakansie te geniet. Ons het die huis verskriklik geniet en voel baie veillig. Die omgewing is stil en daar is baie spasie. Ons sal weer gaan. Ek dink net dat die hoofslaapkamer se bed moet vervang word maar verder was alles puik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 142 se terugvoer

Ek gaan beslis aandag aan die hoofslaapkamer se bed gee. Dankie vir die terugvoering.

Hartenbos Landgoed 142
Jakes S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes S
Gesin met tieners

Verras met gehalte van verblyf.

Ek sal weer wil gaan, elke jaar, dit is baie veilig, goed geleë, stil, privaat, ruim, netjies, skoon, alles is net reg. Vakansiegenot op sy beste. Gehelp om heeltemal te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met tieners

Baie dankie, ons het heerlik gekuier. Alles tot jou beskikking.

Voel soos jou eie huis, maar die rustigheid is wat ons nodig het. Huis is fantasties, sou net verkies dat tieners onder kan slaap, uit ma en pa se voete. Als wat jy nodig het en meer. Die eienaar is altyd behulpsaam met vrae en help altyd. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette G
Gesin met klein kinders

Familie-bymekaarkom in die middel van winter.

Dis 'n baie mooi plekkie, en ons het lekker gekuier. Die kombuis en scullery is goed ingerig en die binnebraai en gas vuur element in die sit area was handig in die winter. Dit het ook gehelp dat elke kamer sy eie badkamer het en groot dubbelmotorhuis. Dit was ek en my man, my broer, sy vrou en ons ouers en 1 kleuter. Ek sal se hou net ingedagte dat die huis nie ideaal is vir klein kinders nie. Die trappe is baie skerp en die reling los (ons het dit reg gemaak, na amper twee insidente van val). Die huis is maar koud in die winter agv die groot vensters, maar sal ideaal wees in somer. Daar word nog komberse benodig in winter. As 'n meenthuis, is die onderste kamer klein met 2 enkelbedjies, en ons idee om die camp cot ook op te slaan in die kamer het nie gewerk nie, en kleintjie het in die sitarea geslaap. Die 2de kamer bo is ook vir kinders met 'n bunk bed, alhoewel onderste een 'n dubbelbed is. Die kamer het ook nie 'n deur voor die badkamer nie. Die hoofslaapkamer met balkon was baie mooi, dit was net moeilik vir my ouers in hul 60's met die trappe. Dit is 'n mooi, netjiese plek wat goed ingerig is, maar miskien nie vir 6 grootmense nie as dit kom by kamers, ek dink meestal sal dit perfek wees vir 'n enkelgesin. Maar Hartenbos was vol en gelukkig was die plekkie nog beskikbaar. Die gaswarmwaterstelsel is net te swak in die winter vir warm storte met genoeg druk, maar die tuimeldroër het handig ingekom. Ons het meeste van die tyd in die huis deurgebring a.g.v. weer en om versigtig te wees met Covid, en dit was gesellig en kon baie nuwe memories as 'n familie maak, Kersboom en al in Aug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan S
Gesin met klein kinders

Baie Lekker rustig.

Kinders het dit baie geniet. Sal def weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld met fantastiese kliëntediens.

Ons het ons kuier by Hartenbos Landgoed absoluut terdeë geniet. Marlene en Sankie het ons deurentyd so welkom laat voel, en alles in die huis is net uit die boonste rakke. Ons sal beslis oor en oor hier wil tuisgaan, kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M
Gesin met tieners

Baie netjies en rustig.

Baie netjiese verblyf met al die geriewe beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Rustige omgewing. Baie veilig. Die strand is net oor die bult, jy moet ongelukkig ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen S
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf. Veilige sekuriteitskompleks.

Kinders het swembad en trampolines vreeslik geniet. Ongelukkig nie naby swemstrand nie, maar swembad maak op daarvoor. Ons het heerlik gebly. Groot huis met baie spasie en pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties, baie lekker gebly, lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Gesin met klein kinders

Goeie huis met 3 kamers.

Ons gesin het huis voldoende gevind. Huis het drie kamers. Kamer 1 het twee klein enkelbedtjies, voldoende vir twee jong persone wat kan deel. Kamer 2 het 'n dubbelbed, sou 'n king-size bed verkies het. Kamer 3 het 'n bunk beb, onder dubbel en bo enkel. Voldoende vir kinders wat sal deel. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms. Mens moet noem dat jy nie toegang tot die strand het van die landgoed af nie. Jy moet ry indien mens wil strand toe gaan. Geraas kan 'n probleem raak, wat huise is naby mekaar en stemme van bure kan gehoor word as jy wil slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S

Pragtige, netjiese huis met alles wat jy benodig vir 'n heerlike vakansie!

Ek sal enige tyd Hartenbos Landgoed 142 aanbied. Die huis is netjies, pragtig en het 'n warm en ontspannende gevoel. Ons het heerlik ons familie en vriende daar onthaal met die lekker buitebraai, ruim kombuis en eetkamer. Alhoewel daar so baie te doen is in Hartenbos, het ons ook paar dae net in die oord gespandeer langs die koel swembad. Sal vir seker weer daar tuisgaan vir vakansie. "A home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Enkelreisiger

Verskriklik lekker!

Die eenheid is so skoon en volledig toegerus. Die gasvrou was uiters behulpsaam en vriendelik en ek was van dag een af tuis en gemaklik. Die sekuriteitspersoneel was net so vriendelik en behulpsaam. Ek sal op geen ander plek weer gaan bly nie! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n gerieflike huis en stil omgewing.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit was stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verstom met die netheid van Landgoed 142.

Baie netjiese plek, volle DStv was tops. Die sein is maar nie die beste nie, maar hoekom wil mens heeldag op die selfoon lê. Sal definitief weer by Landgoed 142 bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodor P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker alleen, skoon, nuut en baie gerieflik.

Ek weet nou waar ek sal bly as ek weer Hartenbos toe kom. Geen ander plek nie. Dit was sowaar een van die lekkerste plekke wat ons in gebly het op ons wittebrood. Baie dankie aan almal van Hartenbos Langoed 142!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne, pragtige plekkie geleë in rustige en veilige omgewing.

Van voor ons aankoms het Marlene Nel met ons kontak gemaak. Sy het deurgaans moeite gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die verblyf is gerieflik, modern, netjies, skoon en veilig ─ 'n 'wow' plek. Die strand is binne stapafstand alhoewel nie sigbaar nie. Die landgoed is goed geleë om oral heen te ry. Ek sal weer daar wil bespreek en my gesin saamneem. Baie dankie aan Bettie en Fritz van die landgoed vir hulle hulp ook. Die plekkie het ons hart gesteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Wat 'n heerlike naweek in 'n veilige, gerieflike huis binne 'n sekuriteitskompleks met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak.

Ons was aangenaam verras met hierdie splinternuwe huis met sy binnebraai, braaigeriewe buite, dubbelmotorhuis en alles wat nodig is. Die plek is pragtig, netjies en gerieflik. Dit is baie veilig met wandelpaaie en 'n swembad in die kompleks. Die baddens en storte in beide badkamers is 'n bonus. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienares het bygedra daartoe om dit 'n baie lekker naweek te maak. Ons het gewens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZDM1ODcwLTU2ZmEtNGFlMi04ODljLTU2ZDM1ZDIzZWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Hartenbos Landgoed 142 Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111974440557 22.118179714889