LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Landgoed 165 | LekkeSlaap
+13

Hartenbos Landgoed 165

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 165, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 165 is 'n lieflike selfsorghuis met slaapplek vir 7 gaste wat op 'n landgoed in Hartenbos met 24 uur-sekuriteit geleë is.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 1/2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die ander twee kamers is op die boonste verdieping. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en lei na 'n balkon. Kamer 2 het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n uitskuif dagbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is ook in die sitkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Grondvloer beskik oor 'n gaste toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n yskas-vrieskas, staan vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer langsaan, asook 'n ysmaker. 'n Etenstafel is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en 'n binne braai-area wat lei na 'n stoep met nog braaigeriewe en 'n muur met glas bo-op wat oor die tuin uitkyk. Buite is ook 'n vuurpit en tafel en stoele met sitplek vir 6 gaste. Die huis word eenkeer per week skoongemaak. Die eenheid is toegerus met kampstoele, strandstoele, gazebo en strandsambreel.

Die landgoed het ook 'n gemeenskaplike gimnasium, 'n swembad en 'n speelarea met trampoliens. Hartenbos Estate 165 is slegs 4 km vanaf die strand en 6 km vanaf die Langberg Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 165 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die N2, Hartenbos Landgoed 165, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 165, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1EhNdO6WewLVjMEhfAZLEMbW9uuax1LmAgaioclptPNVsK1kVI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 7) Off the N2 Hartenbos Estate 165 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.113269487586 22.116592130408
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!