Hartenbos Landgoed 38
Opsomming van Resensie
Mart-marie B - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderful, peaceful.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Thank you so much for the beautiful review.
Thank you for taking such good care of my home.
You were wonderful tenants.
All the best
Iris
Ivor B - Aug 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Ivor, julle was uitstekende gaste.
Johan S - Mei 2021
Gemiddeld
Die verblyf is baie netjies, goed toegerus met alles wat 'n gesin benodig.
Lees meerHartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, waardeer dit opreg.
So bly jy het lekker gerus.
Enige tyd weer welkom.
Mooiste dag
Iris Hall
Sonja P - Apr 2021
Gemiddeld
Welkome rusplek.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie, waardeer die mooi woorde.
Bly julle het julle besoek geniet.
Groete,
Iris
Annette V - Mrt 2021
Gemiddeld
Lieflike en baie gerieflike plek!
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie dankie Annette, waardeer dit.
Isabella C - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit het gevoel of ons tuis is in ons eie huis.
Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer
Baie baie dankie, waardeer dit opreg.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom