LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos-Landgoed 43 | LekkeSlaap
+39

Hartenbos-Landgoed 43

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 220 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Hartenbos-Landgoed 43
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke.
Minimum gaste per eenheid: 2
Kinders 16 jaar en ouer betaal volwasse tariewe.
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

- Minimum 2 gaste per bespreking. Korter besprekings se tarief per persoon mag verskil, kontroleer dus die kwotasie voor die bespreking bevestig word.
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele R220 per dag.
- 1 medium-grootte hond word toegelaat en 'n dagtarief sal gehef word vir 'n ekstra diepskoonmaak met vertrek.
- Skoonmaakmiddels en skottelgoedseep is nie ingesluit nie.
- Daar is genoeg skoonmaakmiddels vir die eerste dag van verblyf.
- Daar word 15 eenhede elektrisiteit per dag voorsien.
- Let asb. dat die bespreking vir minder as 6 gaste is. Jou kwotasie is per persoon en nie vir die eenheid in geheel nie. Ekstra beddens word nie ingetel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos-Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzQxYzI0LTk4OWEtNDAzZS04OWJhLTQwNTNhOWY5MWNlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 6 persone) 39 5 1 5 Hartenbos-Landgoed Hartenbos 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.112568480154 22.115913033485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!