10% af Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jan 2020 tot 30 Nov 2020.
Hartenbos Akkommodasie by Hartenbos-Landgoed 43 | LekkeSlaap
+39
+39

Hartenbos-Landgoed 43

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos-Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hartenbos-Landgoed 43 is 'n lieflike drieslaapkamer-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die huis het 2 slaapkamers met lugversorging en 1 kamer met 'n waaier, en is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf - die ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin op soek na 'n rustige wegbreekplek naby aan 'n verskeidenheid doendinge op die Tuinroete.

Die huis het 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, klerekas en 'n spieëltafel. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, 'n uittrekbed vir 'n derde persoon, en die derde slaapkamer met 2 driekwartbeddens. 2 van die kamers het lugversorging en 1 kamer het 'n waaier. Die huis het ook 'n moderne kombuis wat toegerus is met al die geriewe wat jy nodig het om lekker kos te maak. Daar is graniettoonbanke, 'n yskas-vrieskas, 'n diepvrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Die sitkamerarea bied netjiese en gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is 'n binnebraai en oop stoep-area. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en trampoliens in die kompleks. Hartenbos-Landgoed 43 is net 'n kort entjie se ry van verskeie soorte vermaak en doendinge af. Onder meer Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die strand, 'n puttbaan en nog baie meer.

Die tarief word per persoon uitgewerk en geen ekstra persone sal toegelaat word nie, tensy dit vooraf gereël is.

Geen gaste jonger as 20 jaar word sonder ouer-toesig toegelaat nie. Minimumgaste per eenheid is 2.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos-Landgoed 43 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Hartenbos-Landgoed 43
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hartenbos-Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos-Landgoed 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 10% af
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jan 2020 tot 30 Nov 2020.
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos-Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzQxYzI0LTk4OWEtNDAzZS04OWJhLTQwNTNhOWY5MWNlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 6 persone) 32 5 1 5 Hartenbos-Landgoed Hartenbos 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.112568480154 22.115913033485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za