Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 64

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 64 bied puik verblyf in een van die gewildste vakansiebestemmings in die Wes-Kaap. Dié eenheid bied slaapplek vir 4 mense in 'n veilige landgoed net buite Hartenbos, lekker naby die strand en al die geriewe.

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n woonkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer op die grondvloer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Daar is ook 'n diepvrieskas en 'n tuimeldroër in die motorhuis. En die woonkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. (Let asseblief op: As jy 'n Explora-dekodeerder gebruik moet jy onthou om jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring.)

Hartenbos Landgoed 64 bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 64 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Landgoed 64
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Ligging

  • Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 64 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNTNkZDMyLTdlYzctNGJjMy05MjUxLTNmZTgyMDBlMTQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 64 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114442731013 22.117103934288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem