Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 80

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 265

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Hartenbos Landgoed 80
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antonie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Besigheidsreis

Waarde vir geld, definitief 'n plek wat ek kan aanbeveel.

Dit is altyd wonderlik om by die akkommodasie te bly op my sakereis in die omgewing. Definitief waarde vir geld en die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in n ruim, gerieflike woning in 'n stil, rustige en veilige omgewing.

Die woning was netjies en skoon, alle geriewe wat ons benodig het was beskikbaar. Die omgewing was lekker stil en rustig en mens het ook baie veilig gevoel. Alles was soos wat dit in die advertensie geskryf staan. Ek kan die woning beslis aanbeveel, prys is baie billik vir wat jy kry, daarom glo ek is die ressensies so positief. Geen klagtes, baie lekker gekuier, kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Hierdie goed toegeruste huis is perfek. Baie gemaklike bed en warm komberse vir die koue winter. Elize was ongelooflik behulpsaam en gasvry. Ons gaan beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant

Friendly hosts. Quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Gemaklike atmosfeer met baie spasie. Netjies en skoon en baie goed toegerus.

Die huis is baie netjies en skoon en bied baie spasie vir een of meer gesinne of groep van vriende. Die huis is baie goed toegerus met onderandere 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en boksvrieskas wat bydra tot 'n ontspanne vakanies. Die braaigeriewe buite loop uit op 'n pragtige grasperk wat "omhein" is met fynbos vir optimale privaatheid. Die huis bied 'n gemaklike binnenshuise tot buitelug leefstyl. Elize het ons hartlik ontvang en was beskikbaar om vrae te beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janene M
Saam met vriende

Goeie reëlings getref.

Landgoed is stil en rustig, maar nie sentraal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Elize is amazing! Friendly and helpful she communicated everything so well and didn't hesitate to answer all the questions I had.

This house is beautiful. Spacious. It located in a quiet area. You could only hear the birds. Everything I needed was in reach. The kids loved the pool which is not far from our house. I went to the beach what I lovely walk. The house was clean upon arrival I absolutely loved the decor. It was most definitely a home away from home. Will come again soon! Thank you Elize!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivor F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor F
Saam met vriende

Amazing.

Venue was amazing. Only issue was geyser was not switched on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

Eienaar is baie vriendelik! Mooiste ruim huis met als in wat jy nodig het. Skottelgoedwasser, eetgerei, yskas, wasmasjien ens. Baie netjies en lekker ruim. 5 min se ry vanaf Hartenbos-seefront. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Henriette,
Dankie vir jou terugvoer, ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Gesin met klein kinders

Exceptional.

Exceptional accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi.

Baie lekker bly plek met 'n swembad binne loopafstand. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Hoogs aanbeveel, Elize is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Ben en Elize is wonderlike mense wat dadelik gehelp het as daar 'n probleem was en die vakansie was regtig heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil blyplek.

Baie goeie waarde vir geld. Absoluut alles wat jy nodig het vir 'n lekker seevakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Comfortable, safe, convenient and clean accommodation a stones through from Hartenbos and surrounds.

5 bedroom house with 3 bathrooms and fresh, clean, quality linen. Pity the top floor bathroom does not have a shower. A well equipped kitchen everything that you need and more, lounge with comfortable seating arrangement and enough extra chairs to seat some guests as well. The house is very practical and comfortable. Braai area outside and under cover adds to the comfort of this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartenbos is altyd hoogtepunt.

Huis was glad nie deeglik skoongemaak nie. Daar was oral hare gewees en dromme was nie uitgegooi nie. Daar was ondraaglike reuk dwarsdeur die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine F

Baie huislik en netjies ingerig. Ons het lekker gebly en met al die nodige toebehore toegerus kon ons lekker kuier.

Baie veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel, naby alles.

Ag, wat 'n heerlike huis vir 'n groot groep familie of vriende. Skoon, netjies, veilig, privaat, aandag aan detail. Huis kom niks kort nie. Kliëntediens uitstekend van die eienaar se kant af. Ons sal definitief weer van Hartenbos Landgoed 80 gebruik maak. Was hartseer om huis toe te gaan. Ons het heerlik gekuier in julle pragtige huis. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rico S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rico S

Lekker pretvol.

Het dit baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanndre S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanndre S
Saam met vriende

It was amazing, lovely place.

I would go there again. The sleeping arrangements can accommodate a lot of guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A
Gesin met klein kinders

Was an absolutely beautiful place. Loved the place.

You feel safe, more like you're at your own place. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin M
Gesin met klein kinders

We had a great time at Hartenbos Estate 80.

I would definitely recommend it to my friends. Everyone was happy with the place. It exceeded all expectations. Thank you, ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Stunning place, absolute value for money. Ideal for families of large groups

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey C
Saam met vriende

Awesome experience.

Dit was 'n heerlike reünie van ou kampusvriende. Elize (eienaar) was daar om ons te verwelkom. Wens egter daar was meer parkeerruimte vir almal se motors aangesien huis nr. 80 redelik ver geleë is op die landgoed en ons motors by ingang van landgoed moes parkeer. Ek beveel egter die plek onomwonde aan as jy heerlik wil kuier. Die handdoeke kan ook verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unine A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was die perfekte plekkie vir ons wegbreek na die lockdown sal beslis weer bespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a Great Stay, the Chalet was very clean , organized and comfortable. Highly Recommendable

The Chalet was very clean and well organized with more than enough utensils for cooking and braaing . There was more than enough space in the fridges and freezers which was all switched on when we got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik en vreedsaam.

Hoogs professioneel vriendelik en betroubare hulp. Kan nie uitgepraat raak oor die ondervinding nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Gesin met tieners

Fantastic jewel.

Friendly staff and always willing to help, thanks Elize! Will definitely come back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese juweel.

Vriendelike personeel en altyd bereid om te help, dankie Elize! Sal beslis weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline J
Gesin met klein kinders

Netjies en ten volle toegerus.

Netjiese verblyf, ten volle toegerus. Ruim eenheid. Ons is baie tevrede met die verblyf gewees. Ons het elke dag gery om area te verken/strande te besoek, so ons het nie daarby uitgekom om vanaf die eenheid strand toe te loop nie, dit het in elk geval bietjie ver gelyk om met 2 & 3 jarige kindertjies te stap. Indien ons hele tydperk daar gebly het (meer as 2 nagte), sou dit dalk nie die beste opsie gewees het nie, met die hoop om binne loopafstand van die strand te wees. Maar ons was heeltemal bewus daarvan dat eenheid nie reg by strand is nie, so dis geen probleem vir ons gewees nie. Veilig gevoel in eenheid en kompleks. Baie goeie opsie as jy met kinders reis, alhoewel eenheid nie heeltemal omhein is nie, dat kinders op hulle eie buite kan speel, dit was nie 'n probleem vir ons nie, ons het saam met kinders buite gekuier en ogie gehou op hulle. Een aand se koffie/suiker/room sou gaaf wees indien jy laat arriveer, anders moet jy in die aand winkel toe, of eers die volgende oggend, wat steeds nie 'n vreeslike krisis was vir ons nie. Eienaar was baie vriendelik en goed instruksies deurgegee van eenheid se sleutels, naaste winkels, ens. Eenheid het 5 slaapkamers, alhoewel ons net 2 grootmense en 2 kinders was, was die boonste 3 slaapkamers gesluit, onderste 2 kamers was bietjie ver van mekaar om kindertjies alleen te laat slaap van ons af. Maak dalk net seker by eienaar ten tye van bespreking of julle toegang het tot al die kamers, of net vir grote van groep, ons sou verkies het om eerder in die boonste deel te slaap, waar die kamers nader aan mekaar is, maar dit was nie probleem gewees nie, kindertjies het sommer in die TV-kamer langs die hoofslaapkamer geslaap op die ou end. Ek sal Hartenbos Estate 80 definitief aanbeveel, dit was baie goeie waarde vir geld en ons was baie tevrede met die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike plekkie! Sal enige tyd weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Ons was goed ontvang. Ons het baie veilig gevoel. Ons het die naweek ontsettend baie geniet. Die huis was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braham D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braham D

Baie netjiese en lekker verblyf.

Sal hulle enige tyd aanbeveel, alles is soos belowe - net een nadeel en dit is parkeerplek indien mens met 'n groter groep mense gaan en meer as een voertuig het. Verder baie tevrede, baie netjiese opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorica N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorica N
Gesin met tieners

Gerieflik en gesellig. Netjies,lekker rustig.

Die huis is pragtig. Die verblyf is baie netjies,die kombuis is prakties en baie gerieflik ingerig. Alles was daar en nog meer as wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier by die braai-area. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met vriende

Fantasties.

Dis baie rustig en almal in die landgoed is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stembeni P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stembeni P
Gesin met klein kinders

Verblyf was absoluut hemels, huis ruim en netjies, alles wat jy nodig het om fantastiese vakansie te hê.

Beslis waarde vir geld. Die Landgoed is baie netjies, en Hartenbos Landgoed 80 was absoluut fees om daar te woon, huis ruim en baie modern met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis soos jou huis net by die see!

Alles wat jy benodig is beskikbaar in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncolaas Mintoor M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncolaas Mintoor M
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het die rustige en stil atmosfeer baie geniet. Dit is werklik 'n plek waar mens maar net kan kom en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J
Saam met vriende

Pragtige en gerieflike verblyf.

Dis ons 2de jaar dat ons in Hartenbos Landgoed tuisgaan tydens 'n skoolsporttoer. Ons sal definitief weer volgende jaar daar bespreek. Die huis is skoon en met pragtige dekor wat jou laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marus V
Gesin met tieners

Wat 'n voorreg om in so 'n goed toegruste eenheid te kon tuisgaan.

Baie dankie Elize vir die geleetheid om hierdie besonderse woning te kon bespreek. Dit is 'n absolute fees om hier tuis te gaan. Dit bied alles en nog die ietsie ekstra ook. Ons het die voëls in die tuin vreeslik geniet. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Marius en gesin, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te stuur. Vir ons as vakansieeiendom-eienaars is dit ten 1ste belangrik dat ons gaste tuis voel, waarde vir hul geld kry en natuurlik lekker, veilig kan ontspan - kwaliteit gesinstyd!

Van al 5 die huise op die landgoed, het nr 80 die meeste diere-vriende, ons is bly dat julle dit kon geniet en wardeer.

Hoop om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Jannie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Gesin met klein kinders

It was nice.

The place is full house, spacious, luxurious, comfortable, safe and use friendly. Will visit the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert A
Gesin met klein kinders

Die huis maak gesinstyd baie spesiaal.

Ons het klein woelige kindertjies en hulle kon hulself uitleef. Die huis en omgewing is alles wat ons gesoek het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd wat jy geneem het om vir ons die terugvoer te stuur. Dit is vir ons as huiseienaars baie belangrik dat ons gaste hul kuiertyd by ons ten volle geniet, en waarde vir hul geld ondervind.
Ons poog sover moontlik ook om in elkeen se behoeftes te voorsien, en is dit vir ons baie aangenaam om te weet julle as gesin het die vakansie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Leon D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ervaring.

Al wat ek kan sê is dat die ervaring ver bo verwagting was. Duisend dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Carmen,
Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou ervaring met ons te deel. Dit is ons passie om al ons gaste so tuis moontlik te laat voel, en waarde vir hul geld te bied. Ons hoop om julle weer te sien.

Hartenbos Landgoed 80
Juanette F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel!

Ons het baie lekker gebly, kan oor niks kla nie en sal vir seker weer daar gaan bly, die huis is gerieflik en meer as waarvoor mens vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Juanette,
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons te laat weet hoe jy ons huis geniet het. Weet verseker dat ons baie daarna uitsien om julle weer te ontvang, hetsy in nommer 80 of by enige van ons ander huise.

Hartenbos Landgoed 80
Piet V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best equipped place we ever stayed in.

The best equipped place we ever stayed in. If you want peace and quiet, this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike verblyf.

Die huis is lekker ruim en het 'n lekker speelvertrek met 'n TV en DVD-speler vir die kinders en 'n sitkamer met DStv vir volwassenes. Kombuis en braai-area is goed toegerus. Die landgoed is stil en bied 'n swembad en speelarea vir kinders, en dit is veilig. Toegang na Hartenbos se hoofstrand is 5 minute se ry en 15 minute met die fiets. Ons het baie lekker vakansie gehou hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Gesin met tieners

Fantastiese, lekker verblyf.

Baie dankie vir die mees skoon, moderne en lekker verblyf. Sal verseker weer van Hartenbos Estate 80 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle D
Saam met vriende

Netjiese en veilige verblyf wat mens tuis laat voel, die eenheid het 'n persoonlike gevoel en is ten volle toegerus.

Hartenbos Estate 80 is baie netjies, veilig en die kompleks is privaat en stil. Die eienaar het haar personal touch afgedruk op die eenheid en dit gee daardie warm gevoel dat mens tuis is.Ons is verras met 'n komplimentêre bottel wyn op ons aankoms. Gaste word voorsien van alles - van eetgerei, potte, tot die basiese skoonmaak middels. Die enigste demper is dat jy moet betaal vir die 2de voertuig per dag en dat die gimnasium nie vir gaste beskikbaar is nie, al word dit genoem onder geriewe. Nietemin, ek beveel hierdie eenheid definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a home away from home. Just perfect!

I simply adored the house. It had everything I needed and more. The view was fantastic and the sounds of the waves in the morning was just an added bonus. Thank you Elize for everything and making my breakaway a special one. I will definitely recommend Hartenbos Estate 80 to anyone needing a break from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike, rustige naweek.

Die naweek wegbreek was baie lekker, rustig en elke sent die moeite werd, en baie dankie aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Al die luukshede van my huis by die see. Privaat, skoon en baie veilig. Amazing dekor.

Die eienaar was baie vriendelik en bedag. Alles was voorberei en 100% reg vir gebruik. Die huis is stunning en mens kan letterlik 3 stelle klere vat en jou wasgoedjies om die beurt skoon hou. Die kamers en badkamers was pragtig en luuks en nie te praat van die pragtige Estate wat baie veiligheid bied tussen ander permanente inwoners. Die hekkie na die see was 'n regte treat vir ons! Elize en haar man weet wat hulle doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B
Saam met vriende

Briljant, het goed verwag maar was fantasties.

Heerlik - van ’n verwelkomende bottel wyn tot ’n ongelooflike privaat plekkie. Super skoon en pragtig. Sal terug wees. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste waarde vir wegkom en net lekker rus. Dankie aan die bitter baie goeie diens.

Eerstens wil ek baie dankie se vir "Lesley" by LekkeSlaap, sy het baie moeite gedoen en mooi gehelp. Dan baie dankie se vir "Mev. Elize lombard" vir die baie lekker blyplek en die besonderse diens wat mens op kan trots wees om te sê ons het baie lekker daar gebly. Enige iemand wat ooit belangstel. Moet nie eers huiwer nie, want dit is een bitter lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick F
Saam met vriende

Fantasties!

No 80 is 'n pragige woning. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Ek het die eienaar 'n aangename en behulpsame mens gevind. Met my volgende besoek aan Mosselbaai, sal ek weer no 80 kies as dit beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Dankie vir jou terug voer Nick, dit was vir ons voorwaar 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang, en sien uit na die volgende keer.

Hartenbos Landgoed 80
Hennie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ruim en sentraal.

Hartenbos 80 is heerlik ruim, veral vir 'n familie, dis uitstekend toegerus en jy voel sommer asof jy tuis is. Net jammer ons kon nie meer tyd daar deurbring nie agv familie verpligtings elders in Hartenbos. Ons sal beslis weer daar wil oorbly as die geleentheid hom voordoen. Baie dankie Elize en Ben dat julle die pragtige plek so mooi onderhou en beskikbaar stel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Hennie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons groot lekkerte om in ons gaste se behoeftes te voorsien, en hulle tuis te laat voel.
Ons sien daarna uit om julle hopelik gou weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Ranthy P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranthy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, met 'n rustige atmosfeer.

Hartenbos Estate 80, sal ek vir enigeen aanbeveel. Die rustige atmosfeer, en kalmte van die Estate, sal vir enige moeë persoon 'n lieflike blaaskans gee. Die woning is ideaal vir 'n groep/huisgesin. Volledig toegerus. Sal beslis weer in die toekoms my bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Baie dankie vir die terigvoer. Ons is bly julle het die blaaskans geniet en sien daarna uit om jul weer te ontvang! Gaan kyk gerus na ons ander eiendom op die landgoed - nr's 7 & 44.
Binnekort voeg ons nr's 13 en 16 ook by.
Groete

Hartenbos Landgoed 80
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka D
Saam met vriende

What a lovely and secure place. Big up to the place.

We really loved the place, it was clean, neat and fully equipped with everything that we needed. We ran out of toilet paper on Day 2 but that was a minor thing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J
Saam met vriende

Pragtige, netjies plek.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Beste Carina,

Dankie vir jou terugvoer. Ons poog om in alle gaste se behoeftes te voorsien, en waardeer jou opmerking.

Hartenbos Landgoed 80
Dustine B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustine B
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike plek.

Wat 'n wonderlike plek om in te gebly het. Baie dankie Elize. Julle eenheid, Hartenbos Estate 80 is baie skoon, netjies en het alles wat 'n mens nodig het om 'n lekker vakansie te kan geniet. Ons sal definitief weer by Hartenbos Estate 80 bly en ek sal dit vir enige iemand aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Beste Dustine,

Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons probeer om ons gaste tuis te laat voel vanaf die intrapslag. Ek sal julle graag weer ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Danelle B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Ons het ons vakansie vreeslik geniet by Hartenbos Estate 80! Die diens was fantasties. Elise (eienaar) was ongelooflik behulpsaam, Francis (helper) was baie stiptelik en deeglik! Die personeel wat by die landgoed werk is almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief hierdie huis aanbeveel en hopelik kan ons volgende jaar weer kom kuier! Baie dankie Elise, Ben en Francis - julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met vriende

Dit was die beste verblyf wat ons al gehad het, nie net in Hartenbos nie, maar in die hele Suid-Afrika.

Ek kan dit vir enige persoon aanbeveel, die huis was in 'n uitstekende toestand, netjies, en alles is beskikbaar wat jy ook al in jou huis gaan benodig. Regtig, die beste verblyf by verre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Ek sal Hartenbos Estate 80 vir enige iemand aanbeveel. Dit is ruim, netjies en stapafstand vanaf die strand. Die dekor is baie keurig met 'n see-tema. Ek sal beslis weer in Hartenbos Estate 80 tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 80 se terugvoer

Andre en Kotie,
Dankie vir die terugvoer. Ons missie is om in elke gas se persoonlike behoeftes te voorsien, elkeen te laat tuis voel en julle as vriende te groet - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 80
Braam G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G
Enkelreisiger

Plek is pynlik netjies en volledig toegerus. Ek sal vir Elize-hulle beslis aanbeveel en sal hulle weer kontak as ons in daardie rigting gaan. Puik.

Die huisie is pynlik netjies en ek kan nie dink dat iemand fout sal kan vind nie. Alle geriewe is daar en die toestand van die toerusting is uit die boonste rakke, daar is nie afgeskeep toe hulle die plek toegerus het nie. Ek kan nie anders om hulle aan te beveel nie. Ek sal weer met graagte terugkeer na die huisie toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0N2QzYzAyLWZhMjYtNGFjYy1iNWQ2LWM2M2E4ZjEyNjg3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 65 5 1 5 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112204 22.116948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem