Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed House 155

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Hartenbos Landgoed House 155
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Koos K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Gesin met klein kinders

Diens was uitstekend. Huis baie mooi en netjies. Baie veilige en rustige omgewing.

Is baie beïndruk met die diens en hulp van die eienaar, asook die goeie diens wat ons van die skoonmaakspan ontvang het. Sien baie uit na ons volgende verblyf daar!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, gemaklike huis.

Baie lekker en netjiese blyplek met al die benodighede wat jy nodig het. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, wat baie lekker is en dis in 'n lekker stil en veilige kompleks, waar die kinders veilig kan speel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferris J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferris J
Saam met vriende

We were treated very well. Best holiday ever!

Our stay at Estate 155 was absolutely wonderful. Would definitely go back there again. Estate is nice and peaceful. Owners were very helpful and friendly. They are overseas but even picked up the phone to find out if we are satisfied with the accommodation. If you plan to rest and only stay indoors, you can do so at this house as everything is in the house. Love the indoor braai/fireplace. Spotless and we were at home right from the very beginning.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met vriende

Verblyf was uitstekend, het dit reeds vir 'n paar vriende aanbeveel.

Huis was fantasties, baie netjies en met alle geriewe wat jou hart kan begeer vir 'n kort of lang vakansie. Omgewing is pragtig en naby alles geleë. Ons is al klaar besig om volgende kuiertjie daar te beplan en vriende staan tou om saam te gaan. Definitief meer as waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M
Gesin met klein kinders

Very nice quiet and peaceful area.

Very nice house. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring - die huis is pragtig, en was 'n wonderlike ruskans gewees. Die meubels en beddens en geriewe is eersteklas. Die landgoed is veilig en verskriklik mooi.

Ons het als gevind waarna ons gesoek het en meer. Ek beveel dit met baie vrymoedigheid aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Gesin met klein kinders

Praghuis met als wat jy benodig en meer.

Ons gesin het regtig heerlik tuis gegaan hier. Die inklokproses is baie maklik en gerieflik. Die kompleks self is baie mooi en die swembad en speelarea het goed gewerk om verveeldheid te voorkom. Die huis is uitstekend ingerig. Alles wat jy benodig tydens 'n vakansie is tot jou beskikking. Sou dit warmer gewees het, sou ons beslis die lugverkoeling, wat beskikbaar is in elke vertrek, goed benut het. Een van die kamers is oulik ingerig met kinderspeelgoed en elke kamer is toegerus met sy eie TV met die volle DStv-pakket. Hierdie was een van die ekstras wat ons baie geniet het want almal kon lekker ontspan in die kamers saans. Beslis waarde vir geld en ons sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7M60yaZVm16fuz7csfhIWoeJPKQbadChRPfAwRJn5RWejafqw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 155 6250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.11340643724 22.118095060852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem