Hartenbos Luxury Lagoon Bliss

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Luxury Lagoon Bliss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in Hartenbos. Die woonstel is op die onderste verdieping in 'n kompleks reg langs die strandmeer, slegs 400 m vanaf die strand. Die woonstel is langs die kompleks se swembad.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n swembad en 'n strandmeer-uitsig.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n restaurant op die perseel, en 'n mens 'n ogie oor die kinderswembad kan hou terwyl jy op die stoep ontspan. Dit is die ideale bestemming vir gesinne.

Slaapplek

'n Bespreking by Hartenbos Luxury Lagoon Bliss sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Luxury Lagoon Bliss gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za