LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Vakansiehuis | LekkeSlaap
+10

Hartenbos Vakansiehuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Hartenbos Vakansiehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elize N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Baie mooi, lekker gemaklike huis vir ses mense. Sentraal geleë en stapafstand van strand en winkels.

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Goed om dit te hoor, dankie Elize. Hoop ons sien julle gou weer.

Hartenbos Vakansiehuis
Marushel L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marushel L
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Netjies, stil en veilig.

Dis seker een van die beste vakansie bestemmings. Daar is soveel om te doen en te beleef. Ons huis was skoon, veilig en baie netjies. Ek sal dit oor en oor aanbeveel.

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Baie dankie Marushel!

Hartenbos Vakansiehuis
Rian B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B
Gesin met tieners

We had a wonderful time.

Despite the Covid restrictions we enjoyed every moment of our stay. The house is well located and within walking distance from the beach and shops. Will definitely want to visit again.

Karen H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H
Saam met vriende

Baie leker gekuier.

Huis was netjies en skoon, baie sentraal geleë naby winkels en strand. Alle reëlings het vlot verloop, dankie Annalize vir jou vriendelike diens.

Anna P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Plek baie netjies en mooi opgepas en binne loopafstand van die see en alle ander aktiwiteite op Hartenbos.

Rustige en veilige omgewing en kindervriendelik.

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Baie dankie Anna! Mag julle 'n wonderlike geseende jaar beleef!

Hartenbos Vakansiehuis
Mariana B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Gesin met klein kinders

Dit was vir seker van die beste verblyf wat ons nog gehad het.

Sien sterre.

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Dankie vir jul gesindheid en die netheid vd huis.
Ek waardeer dit baie!

Hartenbos Vakansiehuis
Albie A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Goed geleë, veilig en gerieflik.

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Baie dankie.
Mooi jaar vir julle.

Hartenbos Vakansiehuis
Lize E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize E
Gesin met klein kinders

Lekker huisie en perfek vir gesin met kinders.

Heerlik gebly in Hartenbos.

Danelia G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelia G
Gesin met tieners

Pragtige, skoon, baie netjies huis met alles wat jy nodig het om lekker vakansie te kan hou.

Pragtige, super skoon, uiters netjies huis met alles wat jy nodig het om lekker vakansie te kan hou. Na 'n ietwat rowwe begin het ons baie lekker gekuier. Let maar net daarop dat die tweede badkamer nie 'n stort in het nie, maar net 'n bad, wasbak en toilet (anders as in advertensie). Jy moet jou eie koopkrag koop. Jy kry 'n briefie na die deposito om vir jou 'n lysie reëls ens. te gee, waarin daar dan staan "koopkrag is beskikbaar". Dit beteken eintlik jy moet dit self koop. As ek nie toevallig gebel het oor die stoof wat nie wou aan nie (skakelaar was af op DB-kragboks), dan sou ek nie geweet het waar die kragboks is, sowel as die geyser se skakelaar wat ook nie aan was nie. Die kragboks is weggesteek agter 'n baie oulike muurbehangsel, ons het glad nie gedink om daar te soek nie. Soos ek sê, na hierdie rowwe begin, het ons baie lekker gekuier. Die huisie is 'n lekker stapafstand van die rivier en amfiteater. Die huis is gerieflik en baie goed versorg en het regtig alles gehad wat 'n mens wil hê/nodig het. Daar is veiligheidswagte wat daar patrolleer en hulle almal is regtig vriendelik!

Hartenbos Vakansiehuis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Danelia, waardeer dit, mooi jaar vir julle.
Groetnis,
Annelize

Hartenbos Vakansiehuis
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radynstraat 149, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMTFmM2MyLTUzOGYtNGM2Ny1iNmQwLTRiMzk4ZDY0YjdiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 149 Radyn Street Hartenbos 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.119820978585 22.11737215519
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem