LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbrits Selfsorg | LekkeSlaap
+39

Hartenbrits Selfsorg

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielsstraat, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Hartenbrits Selfsorg is 'n woonstel op 'n privaat residensiële perseel in Hartenbos Heuwels, Mosselbaai.

Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-leefarea met 'n stapelbed. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in. Daar is ook 'n kombuisie, DStv, en 'n stoep. Die tweede slaapkamer langs die woonstel het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n klein TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n eerlikheidskroeg. Neem asb. kennis dat die ingang 'n styl oprit met 'n paar trappe het en is dus nie rolstoelvriendelik nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel, braai-area en veilige parkeerplek onder 'n skadunet in.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, wynproe, bergfietsry, tennisspeel en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbrits Selfsorg sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Hartenbrits Selfsorg
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rooielsstraat, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbrits Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielsstraat, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMTYxZDhlLWIyY2QtNDlhMS04YzcxLTYwYWViMzNiZWQ3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 6 persone) 59 5 1 5 Rooiels Street Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.122878566334 22.102764844894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!