Hartenbrits
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en komplimentêre WiFi. Dié eenheid lei na 'n stoep en het 'n privaat braai-area en 'n plonspoel. Gaste het 'n privaat ingang wat toeganklik is via 4 trappe. Skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie en stiltetyd is na 21:00.
Bespreking mag nie namens 'n derde party gemaak wowrd nie, tensy dit so met die bestuurder ooreengekom is.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Reg van toegang word voorbehou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Mini-kamer bied slaapplek vir een gas en is ontwerp as 'n oopplan-enkelbedkamer met 'n enkelbed. Die kamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Mikrogolfoond, ketel, minibar, klerekas en eetgerei vir een gas word voorsien. Die kamer is 10.5 m² groot. 'n Klein werkstasie met 'n 32-duim slim-TV en 'n standaard HDMI-kabel is ingesluit. Gratis WiFi is beskikbaar. Toegang tot die kamer vereis die gebruik van 'n paar trappies. Skadunet en 'n enkele parkeerplek word voorsien vir die gerief van die gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat and eat facilities. These facilities include a microwave, kettle, and bar fridge.
Huisreëls
Daar is geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie en stiltetyd is na 21:00.
Bespreking mag nie namens 'n derde party gemaak wowrd nie, tensy dit so met die bestuurder ooreengekom is.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Reg van toegang word voorbehou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang