LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartensee 208 | LekkeSlaap
+7

Hartensee 208

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartensee 208, Die Voorbaai , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartensee 208 is 'n meenthuis in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde kusdorp Hartenbos. Die kompleks is 750 m van die ATKV-oord af.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het binne- en buite-braaigeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartensee 208 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Hartensee 208
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hartensee 208, Die Voorbaai , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartensee 208 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartensee 208, Die Voorbaai , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuaniWAEnBLLG3ivHnPT5lPcHBQiXUa3Cge5O6L36H7UJP3TIsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 208 Hartensee Die Voor Bay Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130468593188 22.10835169855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!