Hartensee 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartensee 21 is 'n pragtige woonstel in die gewilde dorp Hartenbos. Die woonstel is sowat 800 m van die hoofstrand, geriewe, winkels en vermaakarea af.

Die woonstel het 3 slaapkamers, is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is ‘n hyser in die gebou. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het ‘n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die aparte badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus en die sitkamer het 'n TV, DVD-speler en DStv. Buite is 'n ingeboude braaiplek. 'n Motorafdak is beskikbaar en gaste kan van die swembad gebruik maak.

Geriewe, besienswaardighede en doendinge daar naby sluit die volgende in: strand, ATKV-oord, casino, restaurante, George Lughawe, minigholfbaan, waterwurm, gholfbaan, rolbal, visvang, fliekteater, skubaduik, Kangogrotte by Oudtshoorn, verhitte binneswembad, dokters, Diaz-strand, vlooimark, monument, bootritte en die Langeberg Mall.

'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Hartensee 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartensee 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za