LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harterus | LekkeSlaap
+15

Harterus

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 23, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Harterus is in Riviersonderend, 'n dorpie in die Overbergstreek, geleë.

Hierdie gastehuis bied verblyf in 'n gemaklike dubbelkamer wat beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met OpenView-HD.

Gaste kan gebruik maak van die braai-geriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Harterus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Harterus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • De Kock-straat 23, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harterus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 23, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgOgsgCZ6KqcUsfPonih25AGtY6Hh9xsKrByuQwBMwTsfTW5ZQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 23 De Kock Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.147637178227 19.913076460361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!