LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harties View | LekkeSlaap
+39

Harties View

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leloko Landgoed 889, R560 Provinsiale pad, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Harties View is 'n pragtige selfsorghuis in die Leloko Eco Lifestyle Estate in Hartbeespoortdam in die Noordwes-provinsie. Leloko Lifestyle Estate is gewild vir sy pragtige geriewe op die rivier se oewer.

Die groot ingangsportaal lei na 'n oopplan-sitkamer, kombuis en eetarea. Soos jy die gang binnestap, is daar 'n gastetoilet en 'n slaapkamer met 'n ekstra groot koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer en 'n aantrekarea aan die linkerkant. Die tweede slaapkamer aan die linkerkant het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer aan die regterkant het 'n koninggrootte-bed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, handstort en 'n dubbelwasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitkamerbank vir 2 kinders.

Harties View is ruim en spog met 'n kroeg binne en 'n kuierarea buite met 'n braaigeriewe. Die huis is op die groenstrook geleë, met 'n groot tuin vir kinders om lekker rond te hardloop en te speel. Saans en soggens kan gaste die son bewonder, soos die wild rustig wei.

Slaapplek

’n Bespreking by Harties View sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Harties View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Leloko Landgoed 889, R560 Provinsiale pad, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Harties View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leloko Landgoed 889, R560 Provinsiale pad, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207594b8b56427943a76008c52d9d25e206dd47bf499db9d4e22f313e2f53678fda95c4010ad7073d584aa78e8357634db74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 889 Leloko Estate R560 Provincial Road 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.752400482562 27.795927444085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!