LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harties Views | LekkeSlaap
+22

Harties Views

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan, Montego Bay 37, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harties Views is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Hartbeespoort. Ongelukkig word geen groepe van slegs volwassenes toegelaat nie. Dit is 'n familie oord.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers en badkamers. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers, die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kompleks het 'n swembad en gaste het maklike toegang tot die dam.

Slaapplek

’n Bespreking by Harties Views sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Harties Views
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Simon Bekker-laan, Montego Bay 37, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Views het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan, Montego Bay 37, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8zKx8QW24eRGdex22I1a3IvXz1KnJu15uYLvhxLDVzZ7M6hyX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Simon Bekker Avenue Montego Bay 37 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.745618676922 27.839707846818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!