Hartz View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartz View Guest House is in die hartjie van die dorp Hartswater geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 smaakvol versierde en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die onthaal-area met 'n lapa en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die skaduwee. Wasgoedgeriewe is beskikbaar gedurende die week.

Hartswater is 'n plattelandse dorp langs die Phokwane-rivier, 'n klein sytak van die Hartsrivier, wat sowat 23 km suid van Taung en 36 km noord van Warrenton is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartz View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za