LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haum - Mari | LekkeSlaap
+15

Haum - Mari

Loerie House
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die groot kombuis is goed toegerus met alle eetgerei en breekware voorsien. Die huis het ook 'n sitkamer- en eetkamerarea en 'n toesluitmotorhuis vir gaste se gebruik. Daar is 'n ingeboude braaiplek op die patio. Let asseblief daarop dat rook verbode is in die huise.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode in die huise.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tinktinkie House
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die leefkamer beskik oor 'n enkelbed vir 1 ekstra persoon. Die huis het ook 1 gedeelde badkamer met 'n aparte toilet. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis en sitkamer. Daar is 'n ingeboude braaiplek beskikbaar in die agterplaas, asook veilige onderdakparkeerplek. Let asseblief daarop dat rook verbode is in die huise.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode in die huise.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNzVhZjNhLWZlNWUtNGQyNy1iMTVjLWNjYWQ3MmMwYjk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 4 Gariep Dam Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.600174677589 25.492843687534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!